BORGE IS BELANGRIK: ISE Indoor Sports and Entertainment Arena


Die ISE Indoor Sports and Entertainment Arena is gevestig in die ou Tyger Valley Arena naby Silverlakes, Pretoria. Geen koste is gespaar om dit die beste arena ter wêreld te maak. Die volgende sportsoorte word in hierdie arena aangebied: binnenshuise krieket, binnenshuise netbal, binnenshuise sokker en binnenshuise hokkie. Die arena is nie net geskik is vir pa's nie, maar ook vir ma's en kinders. Almal is dus welkom om van hierdie fasiliteite gebruik te maak. Daar is 'n ten volle gelisensieerde kroeg en Portugese restaurant. Kontak ISE Indoor Sports and Entertainment Arena op 071 675 3077 vir verdere navrae. https://web.facebook.com/IndoorSportsEntertainment/ https://www.indoorsportsentertainment.co.za/ Baie dankie aan ISE Indoor Sports and Entertainment Arena vir die putjieborg bydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #ISEIndoorSportsandEntertainmentArena

#Borge #Gholf #Fondsinsameling

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.