• Dr. E.G. Jansen

Interskole Redenaars 2018


Op 22 en 23 Mei 2018 het die volgende skole aan die Interskole Redenaars deelgeneem.

1. Hoërskool Dr. E.G. Jansen (gasheerskool) 2. Hoërskool Oosterlig 3. Hoërskool Hans Moore 4. Leeuwenhof Akademie

Daar is redenaars van hoogstaande kwaliteit gelewer en elke skool kan voorwaar trots wees op hulle leerlinge.

Hoërskool Dr. E.G. Jansen se junior en senior spanredenaars, koor en dramastudente het ook opgetree en hulle uitstekend van hulle taak gekwyt.

Die uitslae was soos gevolg:

Graad 8

1. Harmen Potgieter - Hoërskool Oosterlig 1. Jönro van der Merwe - Leeuwenhof Akademie 2. Chanté Dover - Hoërskool Oosterlig 3. Jaques Steyn - Hoërskool Dr. E.G. Jansen 3. Tanzine Vlok - Leeuwenhof Akademie

Graad 9

1. Leané Oosthuizen - Leeuwenhof Akademie 2. Jayden Roux - Hoërskool Dr. E.G. Jansen 3. Skye Gilmore - Leeuwenhof Akademie