Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Twee Jansies vaar uitstekend by Oppie Tong Af Redenaars Landsfinale
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 10, 2019

    Twee Jansies vaar uitstekend by Oppie Tong Af Redenaars Landsfinale

    Oppie Tong Af is 'n platform waar leerders hulself kan uitdruk en standpunt kan inneem oor die onderwerp wat vandag relevant is. Die landsfinale het plaasgevind by Midstream Ridge Primary op 3 en 4 Oktober. Baie geluk aan Kime Steenkamp en Vianette de Kock, beide gr. 9-leerlinge, wat onderskeidelik 2e en 3e geëindig het. #Redenaars2019 #KunsenKultuurByJansen #Redenaars #KunsKultuur
    45 views
    REDENAARSKUNS:
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    REDENAARSKUNS:

    EG Jansen het op 17 Augustus 2019 deelgeneem aan die ATKV – Suid-Gauteng Spanredenaars by Hoërskool Marais Viljoen. Ons leerlinge het weereens uitstekend presteer. Ons is baie trots op hulle. Die uitslae was soos volg: • Graad 8-span ( Jaydon, Denise, Jordan en Zivan) eindig tweede.. • Graad 9-span (Vianette, Joanique, Kime en Ruan) eindig eerste. • Senior Span 1 ( Alyssa, Marco, Done en Jaydon) eindig vierde. • Senior Span 2 ( Danandie, Charleen, Jeandre en Zenobia) e
    34 views
    Jansen TV bied aan: Vivarté Kunstefees Redenaars
    Dr. E.G. Jansen
    • May 7, 2019

    Jansen TV bied aan: Vivarté Kunstefees Redenaars

    Regstreekse uitsending van redenaars, vandag om 17:30! Baie sterkte aan elke deelnemer! #JansenTV #DigiTV #Redenaars2019 #RedenaarsByJansen #Vivarte #KunsKultuur #Redenaars
    22 views
    GAUTENG REDENAARS 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • May 7, 2019

    GAUTENG REDENAARS 2019

    Op 4 Mei 2019 het Hoërskool Dr. E.G. Jansen deelgeneem aan Gauteng Redenaarsliga, waar 897 sprekers uit 61 skole en 5 streke deelgeneem het. Ons Jansies het uitstekend gevaar en ons het algeheel tweede geëindig. Prestasies was as volg: Voorbereide Toesprake: Graad 8 1. Zivan Potgieter - A++ 2. Jaydon de Bruyn - A++ 3. Jordan Coetzee - A+ 4. Morgan Trahms - A Graad 9 1. Joanique du Toit - A++ 2. Haylee Bronkhorst - A++ 3. Vianette de Kock - A++ 4. Kime Steenk
    69 views
    ATKV-Finalis:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 7, 2018

    ATKV-Finalis:

    Baie geluk aan Vianette de Kock (gr. 8) met 'n uitstaande prestasie - sy dring deur na die nasionale finale ATKV-redenaarskompetisie vir Onvoorbereide Praat wat 16 en 17 Augustus by ATKV-Buffelspoort gehou word. #RedenaarsByJansen #TrotsJansen #KunsKultuur #egjansen #Redenaars
    10 views
    Interskole Redenaars 2018
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 5, 2018

    Interskole Redenaars 2018

    Op 22 en 23 Mei 2018 het die volgende skole aan die Interskole Redenaars deelgeneem. 1. Hoërskool Dr. E.G. Jansen (gasheerskool) 2. Hoërskool Oosterlig 3. Hoërskool Hans Moore 4. Leeuwenhof Akademie Daar is redenaars van hoogstaande kwaliteit gelewer en elke skool kan voorwaar trots wees op hulle leerlinge. Hoërskool Dr. E.G. Jansen se junior en senior spanredenaars, koor en dramastudente het ook opgetree en hulle uitstekend van hulle taak gekwyt. Die uitslae was soos gevo
    37 views
    GAUTENG REDENAARS:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 5, 2018

    GAUTENG REDENAARS:

    Op 26 Mei 2018 het Hoërskool Dr. E.G. Jansen aan die GAUTENG REDENAAR ,by Hoërskool Linden, deelgeneem. Dit was die eerste keer wat ons deelgeneem het en die 12 leerlinge het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt. Die uitslae was soos volg: GRAAD 8 VOORBEREID Vianette de Kock - Tweede Jaques Steyn - Agste Joanique du Toit - Negende ONVOORBEREID Kimé Steenkamp - Wenner Vianette de Kock - Tweede Reynard Nel - Vyfde SPANREDENAARS JUNIORS ( neem deel as gr.9) Joanique du T
    44 views
    Spanredenaars presteer:
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 9, 2018

    Spanredenaars presteer:

    Baie geluk aan ons Junior en Senior Spanredenaars wat op 8 Maart by Helpmekaar Kollege deelgeneem het. 'n Eerste keer vir E.G. Jansen. Hulle het uitstekend gedoen met 82% elk. Weer eens baie geluk-hulle het voorwaar Jansen se naam hoog gehou. Foto's Seniors: Alyssa Thrams, Marco Venter, Danandie Kroukamp en Jeandre Nel Foto's Juniors: Reynhard Nel, Jayden Roux, Mev. Scholtz, Vianette de Kock en Joanique du Toit. #onskanpraat #redenaars2018 #egjansen #Redenaars #KunsKultuur #e
    40 views
    Interne Redenaarswenners
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 5, 2018

    Interne Redenaarswenners

    Baie geluk aan ons interne redenaarswenners: Gr 8: Jaques Steyn Gr 9: Jayden Roux Gr 10: Danandie Kroukamp Gr 11: Bernice Swartz Gr 12: Duané Kitching Die vermoë om goed te praat, kan vir jou tot groot voordeel strek. Jansengroete #KunsKultuur #Redenaars #egjansen
    22 views
    Terugvoering: Interdorp – Redenaars 2017
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Mar 23, 2017

    Terugvoering: Interdorp – Redenaars 2017

    Op 14 Maart 2017 en 16 Maart 2017 bied Hoërskool Dr. E.G. Jansen die Interdorp – redenaars kompetisie aan. Ons wil graag baie dankie sê aan die volgende deelnemende skole: 1. Hoërskool Die Anker 2. Leeuwenhof Akademie 3. Hoërskool Oosterlig 4. Hoërskool Elspark 5. Hoërskool Dr. E.G. Jansen (gasheerskool) Die twee aande het redenaars van uitstaande gehalte gelewer – baie dankie aan elke redenaar wat deelgeneem het. Elkeen was ‘n wenner. Uitslae: 14 Maart 2017 – Juniors Gra
    128 views

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.