Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Revue Oudisies: 27 Januarie 2020
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 27, 2020

    Revue Oudisies: 27 Januarie 2020

    Revue oudisies geskied vanmiddag by die Gallie Maree huis vanaf 14:15. Indien dit jou 3e, 4e of 5e-jaar in die revue is kan jy slegs jou naam by juf. Keyser gaan opgee. Alle suksesvolle kandidate se name sal naskool Donderdag, 30 Januarie op die aankondigings borde wees. Die revue oefening sal Maandag 3 Februarie vanaf 17:00 tot 18:30 begin. Jansengroete Juffrou Keyser #Revue2020 #RevueOudisies #JansenIs65Jaar #Revue #KunsKultuur
    34 views
    Voortrekkers by Jansen
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 15, 2019

    Voortrekkers by Jansen

    Baie geluk aan Chantezé Marais, 'n gr. 11-leerling by E.G. Jansen. Sy is Saterdag 9 November verkies tot Kommando Jeugleier van die Susan Badenhorst Voortrekker Kommando. Donovan Marais, ook 'n gr. 8-leerling van E.G. Jansen het 'n totaal van R1222.43 ingesamel vir Arthur, die renoster wat die Voortrekkers aangeneem het tydens die "Renoster Red is Vet Pret" fondsinsameling. #JansenPresteerOral #RenosterRedIsVetPret #Voortrekkers #Sosiaal #KunsKultuur
    61 views
    PRYSUITDELING 2019 -KULTUUR EN AKADEMIE
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -KULTUUR EN AKADEMIE

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SENIOR - SPESIALE TOEKENNINGS Beste Senior Kunswestrydpresteerder 2019: Zenobia Strydom Beste Senior Redenaar 2019: Zenobia Strydom Die Bekkigste Leerder 2019: Vian Smit Beste Senior Spanredenaars 2019: Danandie Kroukamp Jeandre Nel Charleen du Plessis Zenobia Strydom Beste gr.12 – leerder, Rekeningk
    51 views
    PRYSUITDELING 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat spesiale en toptoekennings ontvang het tydens die prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. KULTUUR EN AKADEMIE JUNIOR - SPESIALE TOEKENNINGS Beste Junior Kunswestrydpresteerder 2019- Kimé Steenkamp Beste Junior Redenaar 2019- Joanique du Toit Best Public Speaker 2019- Kimé Steenkamp Beste Junior Spanredenaars 2019- Kimé Steenkamp, Joanique du Toit, Vianette de Kock, Ruan Tredoux JUNIOR TOPTOEKENNINGS Junior K
    49 views
    Twee Jansies vaar uitstekend by Oppie Tong Af Redenaars Landsfinale
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 10, 2019

    Twee Jansies vaar uitstekend by Oppie Tong Af Redenaars Landsfinale

    Oppie Tong Af is 'n platform waar leerders hulself kan uitdruk en standpunt kan inneem oor die onderwerp wat vandag relevant is. Die landsfinale het plaasgevind by Midstream Ridge Primary op 3 en 4 Oktober. Baie geluk aan Kime Steenkamp en Vianette de Kock, beide gr. 9-leerlinge, wat onderskeidelik 2e en 3e geëindig het. #Redenaars2019 #KunsenKultuurByJansen #Redenaars #KunsKultuur
    45 views
    PRYSUITDELING 2019/2020
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 17, 2019

    PRYSUITDELING 2019/2020

    Op ons skool se jaarprogram is aangedui dat die Juniorprysuitdeling op Woensdag 9 Oktober en die Seniorprysuitdeling op Donderdag 10 Oktober plaasvind. • Die skool het besluit om Woensdag 9 Oktober se Juniorprysuitdeling te verander na 'n Sportprysuitdeling vir juniors en seniors • Donderdag 10 Oktober se Seniorprysuitdeling verander na Kultuurprysuitdeling vir juniors en seniors Die graad 12's se Akademiese Toptoekennings gaan ook op die aand uitgedeel word • Die Akadem
    68 views
    REDENAARS - GAUTENG - LANDSFINALE
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 13, 2019

    REDENAARS - GAUTENG - LANDSFINALE

    Die volgende leerlinge het EG JANSEN op 7 SEPTEMBER 2019 by die landsfinale verteenwoordig. SPANREDENAARS: GRAAD 8 – SPAN (Denise van der Merwe, Jordan Coetzee, Zivan Potgieter en Jaydon de Bruin) GRAAD 9 -SPAN ( Joanique du Toit, Vianette de Kock, Kime Steenkamp en Ruan Tredoux) GRAAD 11/12 – SPAN ( Danandie Kroukamp, Zenobia Kruger, Charleen du Plessis en Jeandre Nel) INDIVIDUELE REDENAARS: AFRIKAANS ONVOORBEREID Kime Steenkamp - gr.9 AFRIKAANS VOORBEREID Jo
    35 views
    REDENAARSKUNS:
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    REDENAARSKUNS:

    EG Jansen het op 17 Augustus 2019 deelgeneem aan die ATKV – Suid-Gauteng Spanredenaars by Hoërskool Marais Viljoen. Ons leerlinge het weereens uitstekend presteer. Ons is baie trots op hulle. Die uitslae was soos volg: • Graad 8-span ( Jaydon, Denise, Jordan en Zivan) eindig tweede.. • Graad 9-span (Vianette, Joanique, Kime en Ruan) eindig eerste. • Senior Span 1 ( Alyssa, Marco, Done en Jaydon) eindig vierde. • Senior Span 2 ( Danandie, Charleen, Jeandre en Zenobia) e
    34 views
    Jansen TV bied aan:
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    Jansen TV bied aan:

    Fluoresce Revue 2019, opgeneem deur DigiTV. Deel 1 van 2 https://digitv.co.za/#/video/12026/18405/Vod #Revue2019 #FluoresceRevue #Revue #KunsKultuur
    43 views
    KUNS OPJANSEN TV
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 9, 2019

    KUNS OPJANSEN TV

    'n Dag in die kunsklas....want kuns is mos kos vir jou siel.... https://digitv.co.za/#/video/11692/17984/Vod #DigiTV #TVByJansen #Kuns2019 #KunsKultuur #Akademie
    31 views
    Regstreekse Revue op Jansen TV!
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 2, 2019

    Regstreekse Revue op Jansen TV!

    Vanaand saai Jansen TV regstreeks die Fluoresce Revue uit. Dis ligte, kamera en aksie! Moet dit nie misloop! Die program begin om 19:00 #FluoresceRevue #JansenTV #DigiTV #Revue #KunsKultuur
    49 views
    'n Revue-bederfaand:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 28, 2019

    'n Revue-bederfaand:

    E.G. Jansen se revue skop af met die ouetehuis revue vertoning. Baie dankie aan Clique Café en SPAR & Tops The Square vir hulle bydrae van heerlike lekkernye en gebak. E.G. Jansen is trots op borge soos julle. #BorgeIsBelangrik #FluoresceRevue2019 #Revue #KunsKultuur
    33 views
    Jade dans vir Suid-Afrika!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 15, 2019

    Jade dans vir Suid-Afrika!

    In September 2018 word Jade Piek, 'n gr 11-leerling van E.G. Jansen, gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in die Dancestar wêreld kampioenskappe in Porec Kroasië vanaf 22 tot 26 Mei 2019. Daar neem 7000 dansers deel van regoor die wêreld en Jade verwerf n algehele 2de plek en wen dus silwer vir Suid-Afrika in die ‘Acro’ ope afdeling ( 16 jaar en ouer ). Baie geluk Jade dis 'n ongelooflike prestasie! #Sport #Dans #KunsenKultuur #KunsKultuur #Sport #Sosiaal
    26 views
    EGJ se Fluoresce-revue oefenweek 'n groot sukses!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 24, 2019

    EGJ se Fluoresce-revue oefenweek 'n groot sukses!

    Die jaarlikse wintervakansie revue oefenweek is verby. Almal is baie opgewonde en sien nou net uit na die optredes! Kaartjies is by die finansiële kantore beskikbaar As gevolg van die hoë aanvraag, is daar nog 'n kuieraand op die 31ste Julie beskikbaar gestel. Hiermee weer die besonderhede: Leerderaand: (Slegs skoliere. Jy kan jou vriende van ander skole nooi) Datum: 26 Julie Tyd: 18:30 vir 19:00 Prys: R30 (onbespreekte sitplekke) Kaartjies beskikbaar vanaf 10 Juni
    28 views
    Die Vivarté Kunstefees is in volle swang!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 18, 2019

    Die Vivarté Kunstefees is in volle swang!

    E.G. Jansen is trots op hierdie jaarlikse prestige-kultuurgeleentheid en deel graag foto's van die deelnemers. Vir nog meer foto's en nuus gaan 'like' gerus Vivarté Kunstefees se Facebook bladsy. #KultuurByJansen #VivarteKunstefees #KunsKultuur
    24 views
    Pom-Poms skitter in snerpende koue!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 15, 2019

    Pom-Poms skitter in snerpende koue!

    Dankie aan elke pom-pom wat die rugbyspelers kom ondersteun het teen Waterkloof! Manie du Plessis het dan ook gesorg dat julle aksiefoto's geneem word. Sluit aan by sy Facebook bladsy 'Dr E G Jansen Aksie fotos' vir nog vele meer. #PomPoms2019 #Cheerleaders #Sport #PomPoms #KunsKultuur
    95 views
    Groot groepe inskrywings besonderhede:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 13, 2019

    Groot groepe inskrywings besonderhede:

    #KunsKultuur
    14 views
    EGJ se Fluoresce-revue skyn helder hierdie 2019!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 8, 2019

    EGJ se Fluoresce-revue skyn helder hierdie 2019!

    Leerderaand: (Slegs skoliere. Jy kan jou vriende van ander skole nooi) Datum: 26 Julie Tyd: 18:30 vir 19:00 Prys: R30 (onbespreekte sitplekke) Kaartjies beskikbaar vanaf 10 Junie Teateraande: Datums: 27, 29 en 30 Julie Tyd: 18:30 vir 19:00 Prys: R60 (bespreekte sitplekke) Kaartjies beskikbaar vanaf 10 Junie vir revue ouers en 11 Junie vir almal. Gala-aand: Datums: 1 Augustus Tyd: 18:30 vir 19:00 Prys: R250 per persoon of R2500 vir 'n tafel van 10 (Sluit 'n vo
    23 views
    Vivarte Kunstefees vol Picasso's!
    Dr. E.G. Jansen
    • May 29, 2019

    Vivarte Kunstefees vol Picasso's!

    Graad 5-7 Kuns - Picasso’s in wording!! #KunswedstrydByJansen https://www.facebook.com/246201688166/posts/10156679495803167/ #KunsKultuur
    60 views
    PomPoms ondersteun EGJ rugby!
    Dr. E.G. Jansen
    • May 22, 2019

    PomPoms ondersteun EGJ rugby!

    'n Mens kan op 'n paar dinge in hierdie lewe staatmaak.... die son wat opkom (en gaan sak), jou hond se liefde en E.G. Jansen se PomPoms. Dankie vir julle motivering! Vir nog meer foto's kliek gerus op Manie du Plessis se skakel: . https://www.facebook.com/media/set/?set=oa.2679624795385558&type=3 #PomPoms2018 #SosiaalByJansen #PomPoms #Sport #KunsKultuur
    32 views
    1
    234

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.