GAUTENG REDENAARS:
Op 26 Mei 2018 het Hoërskool Dr. E.G. Jansen aan die GAUTENG REDENAAR ,by Hoërskool Linden, deelgeneem. Dit was die eerste keer wat ons deelgeneem het en die 12 leerlinge het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt.
Die uitslae was soos volg:
GRAAD 8
VOORBEREID
Vianette de Kock - Tweede Jaques Steyn - Agste Joanique du Toit - Negende
ONVOORBEREID Kimé Steenkamp - Wenner Vianette de Kock - Tweede Reynard Nel - Vyfde
SPANREDENAARS
JUNIORS ( neem deel as gr.9)
Joanique du Toit - Wenners Vianette de Kock - Wenners Reynard Nel - Wenners Jayden Roux - Wenners
SENIORS ( graad 10)
Marco Venter - Tweede Jeandré Nel - Tweede Alyssa Trahms - Tweede Danandie Kroukamp - Tweede
GRAAD 9
VOORBEREID
Jayden Roux - Negende
GRAAD 10
VOORBEREID
Danandie Kroukamp - Vyfde Jeandré Nel - Agste
GRAAD 11
VOORBEREID Charleen du Plessis - Vyfde
GRAAD 12
VOORBEREID Duané Kitching - Wenner
ONVOORBEREID Duané Kitching - Tweede
ALGEHELE PLASING VAN EG JANSEN:
VOORBEREID Derde ONVOORBEREID Tweede SPANREDENAARS Derde ALGEHEEL Tweede
Baie geluk.Julle het julle uitstekend van julle taak gekwyt. Julle is Jansies om op trots te wees.
Redenaars – Organiseerder Mev. Magda Scholtz



