Spesiale aanbiedings by East Rand Toyota!
Ondersteun asseblief ons borg, nl. East Rand Toyota. Hulle het 'n verskeidenheid aanbiedings hierdie maand. Skakel hulle gerus vir meer inligting op 011 841 1700 #BorgeisBelangrik #EGJansen #EastRandToyota

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.