Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    BORGE IS BELANGRIK
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Sep 8, 2021

    BORGE IS BELANGRIK

    BORGE IS BELANGRIK: Panarottis East Rand Mall Baie dankie aan Panarottis East Rand Mall wat ons TOP 10-akademiese leerders bederf het! Hierdie keer het hulle ons gr.10's kom verras met heerlike pizzas! Besoek gerus Panarottis, East Rand Mall vir smullekker pizzas en pastas. East Rand Mall, 81 Bentellaan, Jansenpark, Boksburg, 1459 011 823 6233 https://www.panarottis.com/za/home/ #BorgeIsBelangrik #Panarottis #panarottiseastrand
    66 views
    BORGE IS BELANGRIK
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Sep 8, 2021

    BORGE IS BELANGRIK

    BORGE IS BELANGRIK: Daleen - Daleens Properties - East Rand Ons wil net baie graag dankie sê aan Daleen vir die borg van hierdie ongelooflike mooi t-hempies vir ons gr. 8-leerders van 2022. Ons weet ons nuwe Jansies is net so mal daaroor soos ons! Kontak Daleen vir wonderlike eiendomsgeleenthede. Met kwaliteit en persoonlike diens is Daleen's Properties die beste eiendomsagentskap aan die Oos-Rand. 087 149 3907 | 31 Tait St, Witfield, Boksburg, 1459 www.daleensproperties.co.
    44 views
    BORGE IS BELANGRIK: Incredible Connection
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 9, 2020

    BORGE IS BELANGRIK: Incredible Connection

    Vir al u tegnologiese behoeftes, enige tyd! As u op soek is na die wydste verskeidenheid toonaangewende nasionale en internasionale handelsmerke, dan is Incredible Connection die plek om na te gaan. Kontak Incredible Connection op 011 894 3666 vir verdere navrae. C4, Eastern Retail Park, North Rand Rd, Eveleigh Ext 22, Boksburg, 1459 Incredible Connection is een van Suid-Afrika se gewildste tegnologie-winkels. https://www.facebook.com/incredibleconnection https://www.incredib
    16 views
    DANKIE BRANDERS PRINTERS!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 8, 2020

    DANKIE BRANDERS PRINTERS!

    ‘n Hartlike woord van dank aan Branders Printers vir die spesiale plakkate wat aan elke matrikulant oorhandig is. Dit word opreg waardeer. Jansengroete. #Matrieks2020 #Borgeisbelangrik #StaySafe
    65 views

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.