top of page

BORGE IS BELANGRIK

BORGE IS BELANGRIK: Panarottis East Rand Mall

Baie dankie aan Panarottis East Rand Mall wat ons TOP 10-akademiese leerders bederf het! Hierdie keer het hulle ons gr.10's kom verras met heerlike pizzas!


Besoek gerus Panarottis, East Rand Mall vir smullekker pizzas en pastas.


East Rand Mall, 81 Bentellaan, Jansenpark, Boksburg, 1459

011 823 6233

https://www.panarottis.com/za/home/



0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page