LENTEDAG IS OMGEEDAG BY JANSEN!

Berig deur Caitlin Kotze en Sydney Farren


Op 1 September het ons “civvies” gedra en nie-bederfbare kos vir ons mede Jansies ingesamel. Hier by Jansen maak ons altyd mekaar se las ligter. ‘n Berg kos is ingesamel!


Dankie aan almal wat bygedra het! Julle is awesome!



0 comments

Recent Posts

See All