Hoërskool Dr. E.G Jansen het 'n vakante FET afrikaans huistaal pos vir gr. 8 tot 12.
Moet diens kan aanvaar in nuwe kwartaal.
Indien u belangstel stuur asseblief u CV en bewys van SACE registrasie na sandy@egjansen.co.za.
Jansengroete.

0 comments