top of page

FEES VAN TALENT


Hierdie jaar se Vivarté Kunstefees eindig vandag. Wat 'n wonderlike fees van talent.

Alles wat 'n mens doen, of nie doen nie, is gebaseer op selfvertroue. Glo altyd in jouself, selfs wanneer dit nie maklik is nie. En om voor mense op te tree, verg baie selfvertroue. Daarom is kunswedstryde so belangrik. Dit leer jou glo in jouself... dit leer jou opstaan vir jouself... en dit leer jou dat jy jou talente op verskillende platforms kan beoefen.

E.G. Jansen ondersteun kunstefeeste.










0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page