Oud-Jansie maak almal trots!
Baie geluk aan Hendré Stassen, wat deel was van die begin vyftiental in die Super 15-reekskragmeting tussen die Bulle en die Stormers twee dae gelede. Hendré het 'n beslissende rol gespeel in die oortuigende oorwinning van die Bulle met 33 - 23. Hoërskool Dr. E.G. Jansen is met reg trots op hom.
#rugbybyjansen #oudjansietrots
