E.G. Janen op kykNET NOU!
kykNET NOU se facebook bladsy het uiteindelik die aankondiging gemaak:
Eerskomende Maandag kuier die #SkoleTop10-span by Hoërskool Dr. E.G. Jansen in Gauteng. Ons kry die voorreg om by die rugby eerstespankamer in te loer en sien ook hoe die Graad 8's die klok lui en in matriek as volwaardige Jansies uitstap.
Maak seker jy skakel Maandag, 12 Februarie om 17h30 in op kykNET NOU!
#opgewonde #diebesteskool #egjansen
