Nog oud-Jansies rugbynuus
Die Leeus het bekend gemaak dat die Griekwas se skrumskakel en oud-Jansie, Christiaan Meyer,volgende jaar vir die Leeus in die Superreeks gaan speel. - Netwerk 24
Nog oud-Jansienuus was ook dat 'n stukkie geskiedenis plaasgevind het op Saterdag in die Pro 12-reeks. Ruaan Lerm het vir die KIngs uitgedraf teen Louis Ludick vir Ulster.
Fotos1: Christiaan Meyer Foto 2: Ruaan Lerm Foto 3; Louis Luddick
E.G. Jansen hou julle dop!


