Rugbyraai Uitslae
Eerste Plek:
Me. Petro van der Westhuizen het die rooi springbokrugbytrui gewen met die presiese korrekte telling van 57-0.
Tweede: Tanya Stapelberg ontvang die tweede prys in ons onlangse rugbyraaikompetisie.
Derde:
Mikael van de Vyver het derde plek gewen in ons rugbyraai.
Baie geluk en dankie vir die ondersteuning.
Jansiegroete.


