top of page

E.G. Jansen "CHAT" Saam Met ChatNou


Met chatNou! kan jy jouself op TV sien – elke Maandag tot Vrydag van 16:00 tot 18:00 op kykNET NOU! (DStv-kanaal 146). Dis ’n opwindende twee uur lange regstreekse uitsending met aanbieders en kykers wat direk en interaktief met mekaar "chat".

Op Maandag, 29 Mei om 16:50 tot 18:40 op kykNET NOU se chatNou gaan Leonie Rossouw gesels oor ons skool.

Moet dit nie misloop nie !

Jansiegroete.

0 comments

Recent Posts

See All

O, DIE BUSSE IS ‘N WONDERLIKE DING

DEUR KERRY-ANNE BEETGE EN EWALD JANSE VAN RENSBURG Ons haal ons hoede af vir die busbestuurders van Hoërskool dr EG Jansen! Hulle staan soggens om 4 uur op om ons leerlinge op te tel en vertrek weer

bottom of page