Home Corp Borg Nie Net Skool


Het jy ingeskryf vir Home Corp se kompetisie? Onthou om jou ketel te gaan haal...

Moedersdag is om die draai en Home Corp is net die plek om te gaan kyk vir n bederfie.

Hier is 'n skakel na hulle fisiese adres: https://www.google.co.za/…/data=!3m1!4b1!4m5!3m4!1s0x1e9513…

Jansiegroete.

Hier op ons foto: Phindile Ndyumbu (Debtors Clerk, Home Corp) wat die ketel oorhandig aan Madeline Kilian wie se stiefseun, Jordan Kilian, in Laerskool Kruinsig is. Hy wil graag volgende jaar E.G. Jansen toe kom.

#Borge #Opedag #HomeCorp #Graad8

0 comments

Recent Posts

See All