Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    WORD 'N HELD, KIES JANSEN
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 5, 2020

    WORD 'N HELD, KIES JANSEN

    #SuperJansen #EGJansen #Graad8 #ALGEMEEN #egjansen
    37 views
    Kloklui Foto's
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 5, 2020

    Kloklui Foto's

    Die gr. 8-arende het op 29 Januarie die klok gelui as simbool van verwelkoming. E.G. Jansen deel graag die gebeurtenis met almal. Hierdie pragfoto's is geneem deur Alberta Els #Kloklui2020 #SuperJansen #JansenArende #Graad82020 #Graad8 #ALGEMEEN #egjansen
    62 views
    DIS TYD... DROOM GROOT, DROOM JANSEN
    Dr. E.G. Jansen
    • Feb 4, 2020

    DIS TYD... DROOM GROOT, DROOM JANSEN

    #SuperJansen #EGJansen #Graad8 #ALGEMEEN #egjansen
    32 views
    JansenTV is BESIG!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 30, 2020

    JansenTV is BESIG!

    Gaan kyk gerus na al E.G. Jansen se onlangse gebeure op JansenTV, aangebied deur die populêre DigiTV! Daar is die suksesvolle groentjiekonsert: https://digitv.co.za/#/video/18212/24416/Vod Die aksievolle atletiek by die Abrie van Staden byeenkoms: https://digitv.co.za/#/video/18267/24459/Vod Die besige Interhuis: https://digitv.co.za/#/video/17176/23384/Vod Asook onderhoude met die nuwe gr. 8's https://digitv.co.za/#/video/17009/23257/Vod Ure se kykgenot vir el
    40 views
    Kloklui-tradisie nou op JansenTV:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 29, 2020

    Kloklui-tradisie nou op JansenTV:

    https://digitv.co.za/#/video/16783/16783/Live Welkom gr. 8's! #DigiTV #Graad8 #ALGEMEEN
    31 views
    KLOKLUI-TRADISIE 2020
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 29, 2020

    KLOKLUI-TRADISIE 2020

    Jaarliks lui al die gr. 8-arende, die klok as simbool van verwelkoming by E.G. Jansen. Hierdie jaar se gr. 8-kloklui-tradisie vind plaas vanoggend 29 Januarie om 07:30. Die gebeurtenis word direk uitgesaai deur EGJ se populêre Jansen TV en ook gefotografeer deur Alberta Els! Skakel in en wees deel van die verrigtinge: https://digitv.co.za/ #Kloklui2020 #DigiTV #JansenTV #JansenArende #Graad82020 #Graad8 #ALGEMEEN #egjansen
    22 views
    'Behind-the-scenes" foto's van die groentjiekonsert.
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 27, 2020

    'Behind-the-scenes" foto's van die groentjiekonsert.

    #Graad82020 #Groentjiekonsert #JansenArende #Graad8 #ALGEMEEN
    37 views
    Wat is jou superkrag? Braai....!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 27, 2020

    Wat is jou superkrag? Braai....!

    Vanaand is die graad 8-inligtingsaand in die saal en daarna is daar 'n braai vir ouers en leerders! 27 Januarie 2020 Voor die saal! 18:00 Bring asb saam: Eie vleis, eetgerei, glase, drinkgoed en 'n slaai wil bring! Ons voorsien die vure, pap en sous. Kom kuier lekker saam en leer mekaar ken! #Graad82020 #JansenBRAAI #JansenArende #KenMekaar #Graad8 #ALGEMEEN
    31 views
    Regstreeks: Groentjiekonsert op Jansen TV!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 23, 2020

    Regstreeks: Groentjiekonsert op Jansen TV!

    Vanaand saai Jansen TV regstreeks die Groentjiekonsert uit. Dis ligte, kamera en weer baie aksie! Moet dit nie misloop nie! Die program begin om 18:00. https://digitv.co.za/#/ #Groentjiekonsert #JansenTV #DigiTV #Graad8 #ALGEMEEN
    28 views
    Graad 8-kleredrag vir 15 Januarie 2020:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 14, 2020

    Graad 8-kleredrag vir 15 Januarie 2020:

    Al die graad 8's moet asseblief môre hulle geel hemde, 'n denim of swart broek en tekkies aantrek. Hulle moet ook asseblief hulle skooltasse saambring. Jansengroete #Graad82020 #EGJArendeInTraining #SkoolBegin #Graad8 #ALGEMEEN
    98 views
    Gr. 8-kampnuus:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 14, 2020

    Gr. 8-kampnuus:

    Weens 'n kragonderbreking vanaf gisteraand is die ontbyt baie laat bedien. Die kampbusse sal op die vroegste 12:15 arriveer by E.G. Jansen. Hulle kan dan onmiddelik verdaag na hul ouers. Hier is nog gr. 8-kampfoto's geneem deur die personeel. Jansengroete. #Graad82020 #KampIsLekker #WarthogInn #Graad8 #ALGEMEEN
    89 views
    Arendkuikens leer vlieg!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 14, 2020

    Arendkuikens leer vlieg!

    Die E.G. Jansen-arendkuikens het almal hulle eerste vliegles geslaag! Twee dae van intense onderrig het aan hierdie gr. 8-groep vlerke gegee om met selfvertroue hulle hoërskool loopbaan by E.G. Jansen te begin. Dankie aan Warthog Inn, die EGJ onderwysers en die Jansieraad wat saam gewerk het om hierdie taak te verrig. Dankie aan juf. Maryna vir hierdie professionele foto's van die kamp! #Graad82020 #WarthogInn #EGJArende #Graad8 #ALGEMEEN
    73 views
    KUIKENS IS UIT DIE NES!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 14, 2020

    KUIKENS IS UIT DIE NES!

    Die kuikens is vanoggend vroeg uit die nes geskop! E.G. Jansen verwelkom elke graad 8-leerling wat die kamp by Warthog Inn gaan bywoon. Hier leer hulle alles van ons skool se kultuur en tradisies! Ons glo dat hulle elke oomblik daarvan gaan geniet. #Graad82020 #Graad8Kamp #Graad8 #ALGEMEEN
    44 views
    BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 8, 2020

    BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

    GROENTJIEKONSERT 2020 'n Baie belangrike geleentheid is ons groentjiekonsert. Hier steel die graad 8's elke jaar die kollig. Die groentjiekonsert vind plaas op Woensdag, 22 Januarie 2020 en Donderdag, 23 Januarie 2020. Weens praktiese redes versoek ons dat gr. 8A1 tot gr. 8A4 se ouers en belangstellendes Woensdag die vertoning bywoon. Gr. 8A5 tot gr. 8A8 se ouers en belangstellendes kry dan Donderdag die geleentheid om die konsert by te woon. SKEDULE: Oefeninge: Woen
    105 views
    SKRYFBEHOEFTES VIR GR. 8'S: 2020
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 8, 2020

    SKRYFBEHOEFTES VIR GR. 8'S: 2020

    ​Hiermee die skryfbehoeftelys vir die nuwe gr. 8-leerlinge: * Bloupenne * B4-, B5- en B6-gryspotlode * Skerpmaker * Uitveër * Skêr * Gom * Swart merkpen (dunpunt) * Koki's ("Fibre tip" pen) * Inkleurpotlode * Vetkryte of pastelle * Wiskundestel (Gradeboog, passer en tekenhoeke) * Sakrekenaar (Casio fx-82ZA Plus) * Liniaal E.G. Jansen verskaf al die skrifte wat benodig gaan word. #Graad8s2020 #WelkomByJansen #Graad8 #Akademie
    271 views
    GRAAD 8-KAMP
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 3, 2020

    GRAAD 8-KAMP

    Moet dit nie misloop nie. Die kamp vind vanaf Sondag 12 Januarie tot en met Dinsdag 14 Januarie 2020 by Warthogg Inn (naby Brits) plaas. https://web.facebook.com/Warthog-Inn-Adventure-Camp-141769822654913/ Waarom is dit 'n goeie besluit om u kind op die kamp te laat gaan? Hier kry die Jansieraad 'n geleentheid om baie nou saam met die graad 8-leerlinge te werk om hulle voor te berei vir die hoërskool. Die koste vir die kamp beloop R800 (kamp,vervoer en T-hemp) per l
    106 views
    Sprei jou vlerke.... WELKOM BY JANSEN!
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 25, 2019

    Sprei jou vlerke.... WELKOM BY JANSEN!

    Voornemende ouers en graad 8's van 2019. 'n Graad 8-leerder se eerste tree tot die hoërskool is ‘n groot gebeurtenis. Hoërskool het weer ander uitdagings as die laerskool en daarom glo Hoërskool Dr. E.G. Jansen in 'n inligtingsaand. 'n Ingeligte leerling is ook 'n gelukkige leerling... Ons hou 'n inligtingsaand op 15 Oktober 2020 om 19:00 in die skoolsaal van Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Tydens hierdie geleentheid word al die aspekte aangaande ‘n leerder se graad 8-jaar b
    65 views
    VIDEO: Laerskool Concordia wen ‘Die Jansen Bom’-uitdaging
    Dr. E.G. Jansen
    • May 29, 2019

    VIDEO: Laerskool Concordia wen ‘Die Jansen Bom’-uitdaging

    - Tayla Smit, Boksburg Advertiser Concordia het bewys dat hul gereed is vir die wedren na hul toekoms. Laerskool Concordia is onlangs as #DieSkoolMetDieMeesteGees op Radio Jacaranda tydens Martin Bester se besoek aan Hoërskool Dr EG Jansen aangewys. Tydens Jansen se bemarkingsweke het hulle laerskole Baanbreker, Concordia, Die President, Elspark, Goudrand, Jan van Riebeeck, Oosterkruin, Môrewag, l Westwood en Witfield besoek en het hulle uitgedaag om die “Jansen Bom” kr
    66 views
    PROSEDURE VIR DIE REGISTRASIE VAN GRAAD 8 LEERDERS – 2020
    Dr. E.G. Jansen
    • May 2, 2019

    PROSEDURE VIR DIE REGISTRASIE VAN GRAAD 8 LEERDERS – 2020

    1. Aanlyn webblad vir registrasie maak 13 Mei 2019 oop – die webblad adres is www.gdeadmissions.gov.za. 2. Die webblad sluit op 15 Julie weer – dan kan geen verdere registrasies plaasvind nie. 3. Dokumente volgens die Departement vereistes kan saam met die oorspronklike Dr E G Jansen inligtingsboekie ingegee word. Dit moet gebeur voor 24 Julie. 4. Teen 5 Augustus sal ‘n waglys deur die Departement na die skool deurgegee word na aanleiding van die dokumente wat ingedien
    146 views
    Onderhoud met Martin Bester
    Dr. E.G. Jansen
    • May 2, 2019

    Onderhoud met Martin Bester

    Kyk gerus na die onderhoud wat Erin Patience met Jacaranda 94.2 se Breakfast with Martin Bester gehou het tydens ons opedag op 16 April: https://digitv.co.za/#/video/7066/10183/Vod Aangebied deur ons eie JansenTV, opgeneem deur DigiTV. #Opedag2019 #MartinBester #Jacarandafm #Graad8 #Opedag #ALGEMEEN
    38 views
    1
    234

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.