Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Trekking by Home Corp South Africa​, Boksburg Tak:
    Dr. E.G. Jansen
    • May 6, 2018

    Trekking by Home Corp South Africa​, Boksburg Tak:

    Ons het Saterdag, 5 Mei tesame met Home Corp 'n gelukkige trekking gehad. Home Corp het die volgende pryse geborg: 10 x skryfbehoeftepakette ter waarde van R800 elk 10 x skooluniformpakette ter waarde van R2200 elk Ons bedank Home Corp vir hulle volgehoue ondersteuning. Ondersteun hulle asb. Jansengroete #HomeCorp #OnsBorge #GrootPryse #HomeCorp #Borge #egjansen
    20 views
    WEN SAAM MET HOME CORP!
    Dr. E.G. Jansen
    • May 4, 2018

    WEN SAAM MET HOME CORP!

    SATERDAG, 5 MEI OM 10H00, BOKSBURG TAK. Kom wees deel van Home Corp East Rand se "Customer Day". Om 10:00 op Saterdag, 5 Mei, word 'n trekking by Home Corp East Rand (East Rand Retail Park, Noordrandweg) gehou vir al die graad 7-ouers wat ingeskryf het vir die trekking by H/S Dr. E.G. Jansen se opedag. Pryse sluit in: - 10 x skryfbehoeftes- en 10 x skooluniformpakette Om te verseker dat jy vir hierdie pryse in aanmerking kom, moet jy teenwoordig wees vir die trekking. Janseng
    11 views
    HomeCorp Borg Ons Graad 8's
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 24, 2018

    HomeCorp Borg Ons Graad 8's

    Ondersteun asseblief ons borg Home Corp, hulle harte is oop vir ons gemeenskap. Op ons opedag borg hulle skryfbehoeftes- en skooluniformpakette wat tydens ons opedag op 25 April gewen kan word. #OnsBorgeIsBelangrik #DankieVirJulle #HomeCorp #Opedag #egjansen #Borge #Graad8
    10 views
    Home Corp Borg Nie Net Skool
    Chrizanne Pretorius
    • May 12, 2017

    Home Corp Borg Nie Net Skool

    Het jy ingeskryf vir Home Corp se kompetisie? Onthou om jou ketel te gaan haal... Moedersdag is om die draai en Home Corp is net die plek om te gaan kyk vir n bederfie. Hier is 'n skakel na hulle fisiese adres: https://www.google.co.za/…/data=!3m1!4b1!4m5!3m4!1s0x1e9513… Jansiegroete. Hier op ons foto: Phindile Ndyumbu (Debtors Clerk, Home Corp) wat die ketel oorhandig aan Madeline Kilian wie se stiefseun, Jordan Kilian, in Laerskool Kruinsig is. Hy wil graag volgende jaar E
    16 views

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.