Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Devon Smit eindig tweede in Afrika Jeugpele!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 3, 2020

    Devon Smit eindig tweede in Afrika Jeugpele!

    E.G. Jansen se skaakkampioen, Devon Smit, het tydens Desember aan die Afrika Jeugspele Skaaktoernooi deelgeneem. Hy eindig algeheel tweede en word met hierdie prestasie opgegradeer na 'Candidate Master'. Hy is dus nou op pad om 'Grand Master' in skaak te word. Hierdie is een van die grootste prestasies wat behaal kan word in skaak. Baie geluk aan Devon! #Skaak2019 #SkaakbyJansen #Sport #Skaak
    22 views
    JansenTV terugflits: Pom-Poms Video
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 28, 2019

    JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

    As jy nog nie EGJ se Pom-Poms in aksie gesien het, is hierdie video geneem deur DigiTV, 'n moet kyk: https://digitv.co.za/#/video/6851/9751/Vod #DigiTV #JansenTV #PomPoms #PomPoms #Sport #JansenTV
    44 views
    Wildeklawer Junior-toernooi Bepalings vir 2020
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 28, 2019

    Wildeklawer Junior-toernooi Bepalings vir 2020

    - Artikel geskryf deur Hannes Nienaber (School of Rugby) Hier word die koring van die kaf geskei! Die Wildeklawer-toernooi vir junior-spanne (o.14, o.15eno.16) sal volgende jaar vir die negende keer aangebied word. Die toernooi vind op 25 en 27 April in Kimberley plaas. Die toernooi het in 2012 ontstaan en word deur die Hoërskool Diamantveld georganiseer. Die toernooi was nog elke jaar buiten 2013 in die Diamantstad aangebied. In 2013 is die toernooi in Pietermaritzburg
    37 views
    JansenTV bied aan: Sporthoogtepunte van 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 25, 2019

    JansenTV bied aan: Sporthoogtepunte van 2019

    'n Vinnige terugblik op die jaar se sporthoogtepunte van E.G. Jansen. Gaan kyk gerus na hierdie DigiTV produksie: https://digitv.co.za/#/video/13858/20481/Vod #DigiTV #JansenTV #SportByJansen #Sport #JansenTV
    20 views
    JansenTV: Bok Vrydag
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 25, 2019

    JansenTV: Bok Vrydag

    Vir die wat nog nie die Bok Vrydag video op DigiTV gaan kyk het nie, hier is die link: https://digitv.co.za/#/video/16186/22528/Vod Maak seker jy "like" ook die video! #JasenTV #DigiTV #AllesByJansen #ALGEMEEN #RUGBY #Sport #JansenTV
    33 views
    RUGBYDOGTERS WEN 7'S
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 18, 2019

    RUGBYDOGTERS WEN 7'S

    Baie geluk aan ons rugbydogters wat Saterdag 16 November hulle eerste IC Nissan Meisies 7's toernooi gewen het. Die finale wedstryd telling was 40-15. Die deelnemende skole op die dag was: Hoërskool Stoffberg Hoërskool Dr. E.G. Jansen Hoërskool Johan Jurgens Hoërskool Noordelig Hoërskool John Vorster #Rugby2019 #RugbyByJansen #RugbyDogters #SuperTrots Dankie aan Manie du Plessis vir hierdie pragfoto's van al die rugbyaksie! #RUGBY #Sport
    48 views
    IC NISSAN 7'S VROUERUGBY-PROGRAM
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 15, 2019

    IC NISSAN 7'S VROUERUGBY-PROGRAM

    Hiermee die vrouerugby-program vir Saterdag se IC Nissan 7 ROUND ROBIN 09:00 - 09:20 Dr EG Jansen vs Noorderlig Pool A M1 09:20 - 09:40 John Vorster A vs Stoffberg Pool B M2 09:40 -10:00 Noorderlig vs John Vorster 1 Pool A M3 10:00 - 10:20 Stoffberg vs Johan Jurgens Pool B M4 10:20 -10:40 John Vorster 1 vs Dr EG Jansen Pool A M5 10:40 - 11:00 Johan Jurgens vs John Vorster A Pool B M6 PLAY OFF 11:30 -11:50 Winner Pool A Runner Up Pool B Semi Final M7
    10 views
    Alle O/14-rugbyspelers van 2020
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 15, 2019

    Alle O/14-rugbyspelers van 2020

    JANSEN RUGBY: Oefensessie Kom woon 'n Jansen Rugby oefensessie by op Saterdag, 23 November 2019. Tyd: 9-11 uur Plek: H/s Dr. E. G. Jansen Kontak ons rugbydirekteur Rudi Dames op 083 277 1347 vir enige navrae. #RUGBY #Sport
    25 views
    Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

    Oud-leerling Ruaan Lerm het as kaptein uitgedraf in verlede naweek se Pro14-wedstryd teen Glasgow Warriors. Erich Cronje, ook 'n oud-jansie, verdien sy eerste CAP vir die Southern Kings. Baie geluk aan die twee rugbymanne! https://www.sport24.co.za/Rugby/PRO14/lerm-to-lead-kings-in-glasgow-20191031 #OudJansie #RugbyByJansen #Oudjansies #RUGBY #Sport
    31 views
    NETBAL-AFRIGTERSPOS
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    NETBAL-AFRIGTERSPOS

    Netbal-afrigterspos beskikbaar vanaf Januarie 2020. Stuur asseblief cv na netbal@egjansen.co.za of skakel Mev. T. de Villiers vir meer inligting op 061-195-6329. #VakantePos #PersoneelByJansen #Netbal #Sport #ALGEMEEN #Personeel
    42 views
    PRYSUITDELING 2019 - TOP TOEKENNINGS
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 - TOP TOEKENNINGS

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. Junior Sportvrou 2019 Anke Swanepoel Junior Sportman 2019 Devon Smit Senior Sportvrou Beste Prestasie 2019 Dominique Jansen van Vuuren (Foto uitstaande) Senior Sportman Beste Prestasie 2019 Werner Bouwer Senior Sportvrou Veelsydigheid 2019 Alyssa Trahms Senior Sportman Veelsydigheid 2019 Sheldon Diemieniet #TopToekennings2
    28 views
    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - PERDRY
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - PERDRY

    Baie geluk aan die volgende leerling wat 'n Spesiale Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Uitnemende prestasie 2019 Werner Bouwer #Perdry2019 #Toekennings #Perdry #Sport
    28 views
    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - JUKSKEI
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - JUKSKEI

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste Dogter 2019 Danielle Kloppers Beste Seun 2019 Armand Marx #Jukskei2019 #Toekennings #Jukskei #Sport
    48 views
    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - SKAAK
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - SKAAK

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste Junior Skaakspeler 2019 Devon Smit Beste Senior Skaakspeler 2019 Ryan Vergottini #Skaak2019 #Toekennings #Skaak #Sport
    8 views
    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - GHOLF
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - GHOLF

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste C – Liga Gholfspeler 2019 James van der Merwe Beste Gholfspeler 2019 Nicole Strydom #Gholf2019 #Toekennings #Gholf #Sport
    9 views
    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - KRIEKET
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - KRIEKET

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste Junior Kolwer 2019 Jacques Havenga Beste Junior Bouler 2019 Tristen Bester Beste Senior Kolwer 2019 Maxwell Meyer Beste Senior Bouler 2019 Ruan Bronkhorst #Krieket2019 #Toekennings #Krieket #Sport
    44 views
    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - TENNIS
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - TENNIS

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste Junior Speelster 2019: Ninia Meyer Beste Junior Speler 2019: Damian Oosthuizen Beste Senior Speelster 2019: Dominique Jansen van Vuuren (Foto uitstaande) Beste Senior Speler 2019: Diaan Claassen #Tennis2019 #Toekennings #Tennis #Sport
    23 views
    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - NETBAL
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - NETBAL

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste Junior Aanvallende Speelster 2019: Juarica Gullet Beste Junior Verdedigende Speelster 2019: Nadia Vosloo Beste Junior Speelster 2019: Michelle Vorster Beste Senior Aanvallende Speelster 2019: Desonia van Rooy Beste Senior Verdedigende Speelster 2019: Liame de Lange Beste Se
    36 views
    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - HOKKIE
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - HOKKIE

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste Junior Doelwagter 2019: Marizaan van der Linde Beste Junior Vordering (dogter) 2019: Fransisca de Wet Beste Senior Doelwagter 2019: Marlandia Strydom Beste Senior Vordering (dogter) 2019: Kaylin Ackerman Beste Junior Vordering (seun) 2019: Rudolf Malan (Foto uitstaande) Bes
    43 views
    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - RUGBY
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -SPORT - RUGBY

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Junior Voorspeler van die Jaar 2019: Tshepo Ledwaba Junior Agterspeler van die Jaar 2019: Jaydon Bantom Senior Voorspeler van die Jaar 2019: Franco Enslin Senior Agterspeler van die Jaar 2019: Leshley October #Rugby2019 #Toekennings #RUGBY #Sport
    40 views
    1
    2
    345

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.