top of page

Wildeklawer Junior-toernooi Bepalings vir 2020


- Artikel geskryf deur Hannes Nienaber (School of Rugby) Hier word die koring van die kaf geskei! Die Wildeklawer-toernooi vir junior-spanne (o.14, o.15eno.16) sal volgende jaar vir die negende keer aangebied word. Die toernooi vind op 25 en 27 April in Kimberley plaas. Die toernooi het in 2012 ontstaan en word deur die Hoërskool Diamantveld georganiseer. Die toernooi was nog elke jaar buiten 2013 in die Diamantstad aangebied. In 2013 is die toernooi in Pietermaritzburg deur Maritzburg College tydens die skool 150ste bestaansjaar. Van die land se voorste junior rugbyspelers sal tydens die toernooi in aksie wees. Lees verder: http://www.schoolofrugby.co.za/news/10324-wildeklawer-junior-toernooi-se-bepalings-vir-2020#close #Rugby2020 #RugbyByJansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page