Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Stem vir Rudi
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 4, 2019

    Stem vir Rudi

    Stem asseblief vir Rudi Dames vir sy nominasie as Coach of the Year' op Ruggas Coza. Awards 2019 - Nominated - Coach of the Year @ http://awards.ruggas.co.za/?p=1820 #RUGBY #Sport #Personeel
    39 views
    KRIEKET @ Hoërskool Hugenote
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 4, 2019

    KRIEKET @ Hoërskool Hugenote

    Baie geluk aan die O/15A-span wat wen met 10 paaltjies. Hugenote 54/10. EGJ 55/0 na 4.2 overs. #Krieket2019 #KrieketByJansenEg #Krieket #Sport
    38 views
    E.G. Jansen spog met Ekurhulenispan skaakspelers!
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 4, 2019

    E.G. Jansen spog met Ekurhulenispan skaakspelers!

    Die volgende leerders het na die onlangse Gauteng skaaktoernooi, die Ekurhuleni-skaakspan gehaal: O/16A Devon Smit O/18A Ryan Vergottini O/18-Dogters Claryn van Niekerk O/16D Zander van Vuuren Baie geluk aan elkeen van hierdie spelers! #Skaak2019 #SkaakByJansen #Skaak #Sport
    8 views
    ATLETIEKBYEENKOMS TE OOS-MOOT
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 2, 2019

    ATLETIEKBYEENKOMS TE OOS-MOOT

    INLIGTING RAKENDE VRIENDSKAPLIKE BYEENKOMS: 4 SEPTEMBER 2019 1. ALGEMEEN Deelnemende skole is soos volg: Hoërskool Montana Hoërskool Helpmekaar Hoërskool Oos-Moot Hoërskool Pretoria-Noord Hoërskool Garsfontein Hoërskool E.G. Jansen Prestige College Die byeenkoms begin 14:45 en eindig ongeveer 20:30. Die oppervlakte van die baan is gras. Die aanloop vir die verspring, spiesgooi en hoogspring A + B is tartan. Atlete kan soos volg ingeskryf word: - 2 tot 3 atl
    44 views
    Nuwe aanstellings:
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 2, 2019

    Nuwe aanstellings:

    E.G. Jansen verwelkom Stefan Blunden as die nuwe atletiekorganiseerder. Tizanne de Villiers word nou EGJ se netbalorganiseerder in die plek van Jenne-lee Delport. Baie sterkte met die nuwe verantwoordelikhede. #JansenPersoneel2019 #Netbal #Sport #ATLETIEK
    55 views
    Louise Matthysen deur na nationale!
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    Louise Matthysen deur na nationale!

    Louise Matthysen, die gr 12-boogskutter, het weer die naweek deelgeneem aan die 'North Gauteng Archery' toernooi. Sy wen die vroulike jeugafdeling met n telling van 171 en 3 teikens met volpunte van 11. Sy kwalifiseer na hierdie kompetisie vir die nationale kampioenskap later die jaar. Baie geluk Louise, dit verg baie dissipline. #Boogskut #SportByJansen #Sport
    9 views
    Kaylee gekies vir Valke Rugby!
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    Kaylee gekies vir Valke Rugby!

    Baie geluk aan Kaylee van Stade, 'n gr. 11-leerder van E.G. Jansen, wat onlangs gekies is as Valkespeler vir die O/18-span. Kaylee maak geskiedenis deur gekies te word as die eerste dogter vir Valke Rugby. Sy verteenwoordig verder die Valkespan en die Brakpan Rugbyklub as kaptein. Mooi so, Kaylee! #Rugby2019 #RugbyByJansen #RUGBY #Sport
    20 views
    LANDLOOP: NUUS
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    LANDLOOP: NUUS

    E.G. Jansen se landloopatlete is baie besig in 2019. Baie geluk aan Cayde de Waal wat 2e geëindig het in die uitmergelende Spartan Warrior wedren. Die J.A.C. vaar ook baie goed by die CGA Kampioenskappe op 17 Augustus. Die volgende atlete kwalifiseer dan ook vir SA's: Junior Mans (2000 & 2001) 2KM, 3, Toko Dany, 06:02 Jeug Mans (2002 & 2003) 2KM, 3, Nel Francois, 06:42 Seuns O/17 (2002) 6KM, 3, Brown Antonio, 19:29 Dogters O/15 (2004) 4KM, 4, Stoltz Corlize 15:32 B
    27 views
    LANDLOOP KENNISGEWING
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    LANDLOOP KENNISGEWING

    Meb Keflezighi, die Olimpiese 2004-silwermedaljewenner marathonatleet, het die volgende gesê: “But I also realize that winning doesn’t always mean getting first place; it means getting the best out of yourself.” Baie sterkte aan elke landloopatleet wat hulle beste gaan gee in die volgende kompetisies: D6-KAMPIOENSKAPPE : VRYDAG, 23 AUGUSTUS Elke atleet moet in volle E.G. Jansen atletiekdrag deelneem. Busse vertrek om 07:30 vanaf die skool en sal omstreeks 16:00 terug w
    19 views
    KRIEKET @ Hoërskool Die Anker
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    KRIEKET @ Hoërskool Die Anker

    Baie geluk aan die O/15A en 2e-spanne wat hulle wedstryde teen Die Anker gewen het. #Krieket2019 #KrieketByJansen #Krieket #Sport
    32 views
    Jukskei: Resultate na Oos-Gauteng toernooi.
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    Jukskei: Resultate na Oos-Gauteng toernooi.

    Saterdag, 17 Augustus was die Jukskei finaal van Oos-Gauteng. Die O/16-seuns eindig 2e. Jayden, Michael en Armand is as uitblinkers aangewys. Die O/19-gemengde span eindig algeheel 4e. Baie geluk aan die Jukskeispanne met hulle resultate. #Jukskei2019 #SportByJansen #Jukskei #Sport
    22 views
    Algemene jaarvergadering vir atletiek:
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    Algemene jaarvergadering vir atletiek:

    Wanneer: Maandag, 26 Augustus 2019 Waar: E.G. Jansen se personeelkamer Tyd: 18:30 Dis belangrik dat alle betrokke en belangstellende ouers dit sal bywoon. Atletiek groete Stefan Blunden #ATLETIEK #Sport
    22 views
    BORG 'N PRYS
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    BORG 'N PRYS

    As deel van Hoërskool Dr. E.G. Jansen se fondsinsamelingsveldtog, word ‘n Gholfdag op 11 September 2019 by die Benoni Country Club aangebied. Hierdie jaar is die tema Around the world in 18 holes... dis ‘n reis wat jy nie wil mis. Vir enige navrae kontak: Rudi Dames: 083 277 1347 Reghardt Botha: 082 940 2199 Dankie aan al die maatskappye wat tot dusver pryse geskenk het. #Fondsinsameling #Gholf #Sport
    7 views
    BORG 'N PUTJIE @ R1000
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 22, 2019

    BORG 'N PUTJIE @ R1000

    Dit is met groot ongewondenheid dat ons u uitnooi om by ons Gholfdag betrokke te raak. Hierdie jaar is die tema Around the world in 18 holes... dis ‘n reis wat jy nie wil mis. Vir enige navrae kontak: Rudi Dames: 083 277 1347 Reghardt Botha: 082 940 2199 Dankie aan al die borge. #Gholf #Sport #Fondsinsameling
    7 views
    HOËRSKOOL DR. E.G. JANSEN bied aan:
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 17, 2019

    HOËRSKOOL DR. E.G. JANSEN bied aan:

    Around the world in 18 holes…GHOLFDAG Datum: 11 September 2019 Plek: Benoni Country Club Tyd: 11:30 “Shotgun Start” 'Cars for own account' Tel: (011) 849-5211 R1600 vir ‘n vierbal. Sluit halfweg en aandete in. Bowwe/setperke kan geborg word teen R1000 elk, Formaat: “Better Ball” Enige navrae kontak: Rudi Dames: 083 277 1347 Reghardt Botha: 082 940 2199 #Sport #Gholf #Fondsinsameling
    9 views
    Atlete deur na D6!
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 9, 2019

    Atlete deur na D6!

    Boksburg kampioenskappe, 6 Augustus 2019 Baie geluk aan die volgende J.A.C. Liga 4-landloopwenners! Al die atlete van E.G. Jansen kwalifiseer vir die D6-toernooi op 23 Augustus. Senior dogters: Megan Oosthuizen - Eerste plek Danae Blunden - Tweede plek Alyssa Trahms - Vierde plek Desire Labuschagne - Agtste plek Junior dogters: Corlize Stolz - Eerste plek Tinike Blunden - Tweede plek Tarisha Maritz - Derde plek Ciara Blunden - Vierde plek Anke Swanepoel - Vyf
    30 views
    Fast 5-netbal!
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 9, 2019

    Fast 5-netbal!

    Baie geluk aan die O/17A-span wat al hulle wedstryde tydens die Fast 5-toernooi tot dusver gewen het! Dankie aan die sportfotograaf, Manie du Plessis, vir hierdie aksiebelaaide netbalfoto's van verlede week se Fast 5 toernooi. Besoek gerus Manie se bladsy 'Dr E G JANSEN Aksie fotos' vir nog meer van E..G Jansen se sportfoto's https://web.facebook.com/media/set/?set=oa.2820387821309254&type=3 Onthou om op Jansen TV te gaan kyk na van die wedstryde: https://digitv.co.
    32 views
    Nog hokkiespanne kwalifiseer vir die Noordvaal hokkiereeks!
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 9, 2019

    Nog hokkiespanne kwalifiseer vir die Noordvaal hokkiereeks!

    Baie geluk aan die O/15- en O/16-hokkiedogters wat hulle staal gewys het en kwalifiseer vir die Noordvaal hokkiekompetisie! Die O/15-hokkiereeks word by Hoërskool Monument in Krugersdorp aangebied en die O/16-hokkietoernooi in Ermelo by Hoërskool Ligbron. Beide toernooie vind plaas vanaf 8 tot 10 Augustus. E.G. Jansen is trots op elkeen van hulle. #Hokkie2019 #HokkieByJansen #Sport #Hokkie
    40 views
    Hokkie eerstespan ligawenners op pad na Noordvaal!
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 9, 2019

    Hokkie eerstespan ligawenners op pad na Noordvaal!

    E.G. Jansen is trots op die eerstespan hokkiedogters wat nie net hulle liga gewen het nie, maar ook oppad is na die Noordvaal hokkietoernooi. Die reeks word in Potchefstroom vanaf 8-10 Augustus by Noordwes Universiteit aangebied. Baie sterkte aan elke speler! #Hokkie2019 #HokkieByJansen #Sport #Hokkie
    42 views
    'n Dag van aksie en uitstekende rugby.
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 9, 2019

    'n Dag van aksie en uitstekende rugby.

    Hiermee die uitslae van die Virsekerbeker wedstryde gespeel Saterdag, 3 Augustus by Hoërskool Dr E.G. Jansen. 1e EGJ 62 Noordheuwel 38 2e EGJ 51 Noordheuwel 21 3e EGJ 94 Noordheuwel 3 4e EGJ 26 Noordheuwel 20 O/16 A EGJ 20 Noordheuwel 33 O/16 B EGJ 20 Noordheuwel 14 O/15 A EGJ 35 Noordheuwel 15 O/15 B EGJ 12 Noordheuwel 28 O/14 A EGJ 20 Noordheuwel 22 O/14 B EGJ 12 Noordheuwel 33 #VirsekerBeker2019 #Rugby2019 #RugbyByJansen Foto's: Dankie aan Manie du Plessis vir hierdie p
    74 views
    23
    4
    56

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.