Hokkienuus:
E.G. Jansen se hokkie begin vandag.
Die hokkieproewe vind soos volg plaas:
Dinsdag, 28 Januarie is die 0/14-proewe
Woensdag, 29 Januarie is die eerste en tweedespan proewe. Donderdag, 30 Janauarie is die 0/15-proewe
Dinsdag, 4 Februarie is die 0/16-proewe.
Oefentye vir hokkie is:
Maandae, Dinsdae en Donderdae vanaf 14:10 tot 15:55.
Woensdae is 14:10 tot 15:25.
Hokkieklere is beskikbaar by die Arendsnes Sportwinkel
Hokkietoerusting soos stokke, balle en sakke ka