Hokkie wen Liga!
Baie geluk aan die E.G. Arende se hokkiespan. Hulle het die EGHA Damesliga-liga gewen. EGJ is baie trots op elke speler. #Hokkie2019 #EGArende

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.