top of page

PRYSUITDELING 2019 -SPORT - HOKKIE


Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste Junior Doelwagter 2019: Marizaan van der Linde Beste Junior Vordering (dogter) 2019: Fransisca de Wet Beste Senior Doelwagter 2019: Marlandia Strydom Beste Senior Vordering (dogter) 2019: Kaylin Ackerman Beste Junior Vordering (seun) 2019: Rudolf Malan (Foto uitstaande) Beste Junior Hokkiespeler (seun) 2019: Kyle Smith Beste Junior Hokkiespeelster 2019: Anke Swanepoel en Michelle Lubbe Beste Senior Hokkiespeelster 2019: Oratilwe Selamolela #Hokkie2019 #Toekennings

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page