• Dr. E.G. Jansen

Hokkienuus:


E.G. Jansen se hokkie begin vandag. Die hokkieproewe vind soos volg plaas: Dinsdag, 28 Januarie is die 0/14-proewe Woensdag, 29 Januarie is die eerste en tweedespan proewe. Donderdag, 30 Janauarie is die 0/15-proewe Dinsdag, 4 Februarie is die 0/16-proewe. Oefentye vir hokkie is: Maandae, Dinsdae en Donderdae vanaf 14:10 tot 15:55. Woensdae is 14:10 tot 15:25. Hokkieklere is beskikbaar by die Arendsnes Sportwinkel Hokkietoerusting soos stokke, balle en sakke kan persoonlik by my bestel word. Hokkiegroete. Mnr. Eon Thiart Hokkiedirekteur

#Sport #Hokkie

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.