top of page

EGJ is passievol oor hokkie!


Hokkie is die 3de gewildste sportsoort ter wêreld, naas sokker en krieket. Ware hokkie-aanhangers bly by die sport uit suiwer passie en liefde vir die spel, en dis hoe E.G. Jansen voel oor hokkie...ons is DOL OOR HOKKIE! Die 2020-hokkiespelers, seuns en dogters, wat na E.G. Jansen toe kom, moet asseblief hulle kontakbesonderhede aanstuur sodat daar reëlings getref kan word vir voorbereiding ens. Kom gesels gerus oor jou passie vir hokkie. Jansengroete Eon Thiart Hokkiedirekteur Selfoon: 078 660 6234 e_thiart@hotmail.com https://www.egjansen.co.za/hokkie

#Hokkie #Sport

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page