Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    FANIE VILJOEN BESOEK HOëRSKOOL DR. EG JANSEN
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 1, 2019

    FANIE VILJOEN BESOEK HOëRSKOOL DR. EG JANSEN

    Met die handskrif van ‘n dokter en die verbeelding van ‘n tiener het Fanie Viljoen, die skrywer van Onderwêreld, beslis ons graad 11’s se Woensdag kom opkikker met sy droë sin vir humor en sy interessante skryftegnieke. Hy het verduidelik dat die tema vir Onderwereld tegnologie was Hy het navorsing begin doen oor kuberkrakery of beter bekend in tienertaal as “hacking”. Sy navorsing het gestrek van polisiekantore, prokureurs, die Drakensberge tot en met regte kuberkrakers. Hie
    51 views
    Vier oud-Jansies ontvang 'n Golden Key-lidmaatskap by Universiteit van Pretoria!
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 23, 2019

    Vier oud-Jansies ontvang 'n Golden Key-lidmaatskap by Universiteit van Pretoria!

    Die Golden Key is 'n internasionaal erkende, nie-winsgewende organisasie wat geaffilieer is met meer as 400 universiteite in Australië, Kanada, Indië, Maleisië, Nieu-Seeland, Suid-Afrika, die Bahamas en die Verenigde State. Lidmaatskap is slegs op uitnodiging en is uitsluitlik op akademiese meriete gebaseer. Lidmaatskap is beperk tot die top 15% van graadstudente, van alle dissiplines, wat ten minste een jaar van studie voltooi het. Baie geluk aan Helani Aucamp, Leonie Ro
    18 views
    Alle matrieks:
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 23, 2019

    Alle matrieks:

    Hiermee die aangepaste rooster vir die eindeksamen 2019. Hierdie rooster het net E.G. Jansen vakke op vir die eindeksamen. Leerders moet in volle skooldrag volgens skoolreëls 'n halfuur voor die aanvangstyd van 'n vraestel aanmeld by die eksamenlokaal. https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster #MatriekEindEksamen2019 #SterkteMatrieks #AmperKlaar #GeeJulleAlles https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster #ALGEMEEN #Akademie #Matriek
    53 views
    PRYSUITDELING 2019/2020
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 17, 2019

    PRYSUITDELING 2019/2020

    Op ons skool se jaarprogram is aangedui dat die Juniorprysuitdeling op Woensdag 9 Oktober en die Seniorprysuitdeling op Donderdag 10 Oktober plaasvind. • Die skool het besluit om Woensdag 9 Oktober se Juniorprysuitdeling te verander na 'n Sportprysuitdeling vir juniors en seniors • Donderdag 10 Oktober se Seniorprysuitdeling verander na Kultuurprysuitdeling vir juniors en seniors Die graad 12's se Akademiese Toptoekennings gaan ook op die aand uitgedeel word • Die Akadem
    68 views
    Eindeksamen 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 7, 2019

    Eindeksamen 2019

    Alle matrieks: Hiermee die rooster vir die eindeksamen 2019. Leerders moet in volle skooldrag volgens skoolreëls 'n halfuur voor die aanvangstyd van 'n vraestel aanmeld by die eksamenlokaal. https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster #MatriekEindEksamen2019 #SterkteMatrieks #AmperKlaar #GeeJulleAlles https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster #Akademie #Eksamenrooster
    282 views
    Toetsrooster:
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 17, 2019

    Toetsrooster:

    Kwartaal 3 se toetsrooster is nou op ons webbladsy: https://www.egjansen.co.za/toetsrooster Baie sterkte met die toetse! #WerkHard #DisJouToekoms #AkademiebyJansen #Akademie #Eksamenrooster
    14 views
    KUNS OPJANSEN TV
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 9, 2019

    KUNS OPJANSEN TV

    'n Dag in die kunsklas....want kuns is mos kos vir jou siel.... https://digitv.co.za/#/video/11692/17984/Vod #DigiTV #TVByJansen #Kuns2019 #KunsKultuur #Akademie
    31 views
    Baie geluk aan die gr.12-top 10...
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 23, 2019

    Baie geluk aan die gr.12-top 10...

    Die een kenmerk wat een mens laat uitstyg bo ’n ander — die sleutel wat veroorsaak dat ’n sekere persoon se aspirasies bevredig word terwyl ander vasgevang bly in middelmatigheid — is nie talent, formele onderrig of buitengewone intelligensie nie, maar selfdissipline. Met selfdissipline is enige iets moontlik. Daarsonder kan selfs die eenvoudigste doelwit ’n onbereikbare droom bly – Theodore Roosevelt. Kwartaal 2 - 2019 Graad 12 1. SIMONE BENCH Gr 12A7 86,8% 2. NOELENE
    75 views
    Graad 11 Top 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 23, 2019

    Graad 11 Top 10

    Mense met selfdissipline is hardwerkend, hulle het wilskrag en hulle hou aan probeer om ʼn probleem op te los of om ʼn taak te voltooi. Hulle motiveer hulleself selfs al voel hulle nie noodwendig “lus” om dit te doen nie. Baie geluk aan die volgende top presteerders wat aanhou probeer het! Kwartaal 2 - 2019 Graad 11 1. CARA WIJNBEEK Gr 11A3 87,7% 2. REYNARD REYNEKE Gr 11A6 82,2% 3. JACQUES VD MERWE Gr 11A2 81,3% 4. QUANITA NIEWENHUIS Gr 11A3 79,4% 5. ZANTHE POTGIE
    66 views
    Graad 10 Top 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 23, 2019

    Graad 10 Top 10

    Daar is hoegenaamd geen maklike manier om bo uit te kom nie. Baie geluk aan die volgende top 10-presteerders: Kwartaal 2 - 2019 Graad 10 1. DESIRE LABUSCHAGNE Gr 10A5 82,9% 2. ALYSSA BOTHA Gr 10A4 82,8% 3. SIMONE VAN HEERDEN Gr 10A4 80,3% 4. CHANE POTGIETER Gr 10A2 78,2% 5. ZANDRI JV VUUREN Gr 10A3 77,5% 6. SIMONE COETZER Gr 10A6 77,5% 7. CLARYN VAN NIEKERK Gr 10A5 76,7% (Foto Uitstaande) 8. JENIQUE BOTHA Gr 10A5 75,9% 9. ANE FERREIRA Gr 10A6 75,0% 10. DIRK WIJ
    60 views
    Graad 9 Top 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 23, 2019

    Graad 9 Top 10

    Baie geluk aan die volgende top 10-presteerders! Dit vat harde werk om bo uit te kom... Kwartaal 2 - 2019 Graad 9 1. HENDRIK POTGIETER Gr 9A8 95,2% 2. KIME STEENKAMP Gr 9A6 91,1% 3. SHENISE VAN DER WALT Gr 9A6 90,1% 4. MELANESE PIENAAR Gr 9A8 89,9% 5. VIANETTE DE KOCK Gr 9A3 87,8% 6. MICHELLE LUBBE Gr 9A8 86,8% 7. RUAN TREDOUX Gr 9A4 86,44% 8. FEMKE VANDEKEERE 9A2 86,43% 9. LIANA HAEFELE Gr 9A7 86,1% 10. MEGAN DU BUISSON Gr 9A3 84,8% #TOP10 #AkademieByJansen
    50 views
    Graad 8 Top 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 23, 2019

    Graad 8 Top 10

    Baie Geluk aan die volgende top 10-presteerders! Dit wil gedoen word. Kwartaal 2 - 2019 Graad 8 1. KERRY-ANNE BEETGE Gr 8A4 92,1% 2. HALEY DEGENAAR Gr 8A4 90,3% 3. MIZELLE VD BERG Gr 8A2 90,1% 4. NICO STEYN Gr 8A2 87,6% 5. DALE SLABBERT Gr 8A2 87,2% 6. YOLANDI LABUSCHAGNE Gr 8A8 87,1% 7. ZANE SMALL Gr 8A4 87,0% 8. PETRA WIJNBEEKGr 8A3 86,8% 9. JORDAN COETZEE Gr 8A4 86,6% 10. ZIVAN POTGIETER Gr 8A6 85,9% #TOP10 #AkademieByJansen #Akademie #ALGEMEEN #TopTien
    63 views
    My Japan Opvoering
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 2, 2019

    My Japan Opvoering

    GRAAD 11 leerlinge word herinner aan die My Japan opvoering op 12 Julie. Jy moet asseblief jou R 80 so gou as moontlik by die finansiële kantoor inbetaal, of deur die internet met verwysing: My Japan. Dankie Afrikaanse Departement #Akademie #egjansen
    39 views
    Oud-Jansies kry 'Golden Key'-lidmaatskap by Noordwes-Universiteit (NWU)
    Dr. E.G. Jansen
    • May 16, 2019

    Oud-Jansies kry 'Golden Key'-lidmaatskap by Noordwes-Universiteit (NWU)

    Golden Key is 'n internasionaal erkende, nie-winsgewende organisasie wat geaffilieer is met meer as 400 universiteite in Australië, Kanada, Indië, Maleisië, Nieu-Seeland, Suid-Afrika, die Bahamas en die Verenigde State. Lidmaatskap is slegs op uitnodiging en is uitsluitlik op akademiese meriete gebaseer. Lidmaatskap is beperk tot die top 15% van graadstudente, van alle dissiplines, wat ten minste een jaar van studie voltooi het. Baie geluk aan Nanel Phillipson en Marion v
    22 views
    Eksamenrooster:
    Dr. E.G. Jansen
    • May 2, 2019

    Eksamenrooster:

    Junie 2019 se eksamenrooster is nou op ons webbladsy: https://www.egjansen.co.za/eksamenrooster Baie sterkte met die jaar se winter eksamen. #JunieEksamen #AkademiebyJansen #Akademie #Eksamenrooster #ALGEMEEN
    88 views
    Top 10 Graad 8
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25, 2019

    Top 10 Graad 8

    Baie geluk aan die Top 10-Akademiese Uitblinkers in graad 8. Julle begin goed! Kwartaal 1 - 2019 1. Nico Steyn Gr 8A2 92,7% 2. Dale Slabbert Gr 8A2 92,4% 3. Mizelle vd Berg Gr 8A2 91,8% 4. Petra Wijnbeek Gr 8A3 90,1% 5. Kerry-anne Beetge Gr 8A4 89,4% 6. Haley Degenaar Gr 8A4 89,1% 7. Yolandi Labuschagne Gr 8A8 87,7% 8. Vinette Oosthuizen Gr 8A1 87,4% 9. Zivan Potgieter Gr 8A6 87,1% 10. Erin Spies Gr 8A6 86,1% Foto's uitstaande #Akademie #ALGEMEEN
    37 views
    Top 10 in Graad 9
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25, 2019

    Top 10 in Graad 9

    'Well done' ook aan die volgende Top 10-Akademiese uitblinkers: Kwartaal 1 - 2019 Graad 9 1. Hendrik Potgieter Gr 9A8 95,4% (Foto uitstaande) 2. Melanese Pienaar Gr 9A8 90,4% 3. Femke Vandekeere Gr 9A2 89,9% 4. Michelle Lubbe Gr 9A8 89,9% 5. Shenise van der Walt Gr 9A6 89,5% 6. Kime Steenkamp Gr 9A6 89,0% 7. Megan du Buisson Gr 9A3 88,1% 8. Vianette de Kock Gr 9A3 87,3% 9. Joanique du Toit Gr 9A1 85,1% 10. Kayla Branders Gr 9A3 84,9% #TOP10 #AkademieByJansen
    34 views
    Top 10 in Graad 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25, 2019

    Top 10 in Graad 10

    Hier is nog Top 10-Akademiese rolmodelle: Kwartaal 1 - 2019 Graad 10 1. Desire Labuschagne Gr 10A5 89,4% 2. Simone van Heerden Gr 10A4 85,8% 3. Chane Potgieter Gr 10A2 83,1% 4. Simone Coetzer Gr 10A6 82,5% (Foto uitstaande) 5. Zenobia Strydom Gr 10A2 82,3% (Foto uitstaande) 6. Zandri Jansen van Vuuren Gr 10A3 81,7% 7. Chante Vosloo Gr 10A3 79,6% 8. Alyssa Botha Gr 10A4 79,1% 9. Calvin Geldenhuys 10A4 78,7% 10. Jenique Botha 10A5 78,1% #TOP10 #AkademieByJansen
    53 views
    Top 10 in Graad 11
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25, 2019

    Top 10 in Graad 11

    Die volgende Top 10-Akademiese uitblinkers het puik gevaar: Kwartaal 1 - 2019 Graad 11 1.Cara Wijnbeek Gr 11A3 86,3% 2. Reynard Reyneke Gr 11A6 85,5% 3. Jacques van der Merwe Gr 11A2 83,3% 4. Michael Samuel Gr 11A2 83,2% 5. Shane Flemix Gr 11A1 82,6% 6. Shane Bronkhorst Gr 11A6 80,98% 7. Mikael van der Vyver Gr 11A1 79,9% 8. Chane Anderson Gr 11A7 79,76% 9. Kayla Ann Potgieter 11A1 79,66% 10. Zanthe Potgieter 11A7 80,0% #TOP10 #AkademieByJansen #ALGEMEEN #Aka
    27 views
    Top 10 in Graad 12
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25, 2019

    Top 10 in Graad 12

    Baie geluk aan die volgende Top 10-Akademiese Uitblinkers. Julle inspireer weer die res van Jansen... Kwartaal 1 - 2019 Graad 12 1. Simone Bench Gr 12A7 89,44% 2. Bernice Swartz Gr 12A5 88,64% 3. Noelene Mulder Gr 12A3 87,9% (Foto uitstaande) 4. Viveka-Jade Mathews Gr 12A5 84,5% (Foto uitstaande) 5. Reon Jordaan Gr 12A7 83,96% 6. WP Myburgh Gr 12A3 83,95% 7. Vian Smit Gr 12A7 82,93% 8. Mia Burger Gr 12A1 81,78% 9. Diaan Claasen Gr 12A5 81,64% 10. Lavern van den
    29 views
    1
    2
    345

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.