top of page

Vier oud-Jansies ontvang 'n Golden Key-lidmaatskap by Universiteit van Pretoria!


Die Golden Key is 'n internasionaal erkende, nie-winsgewende organisasie wat geaffilieer is met meer as 400 universiteite in Australië, Kanada, Indië, Maleisië, Nieu-Seeland, Suid-Afrika, die Bahamas en die Verenigde State. Lidmaatskap is slegs op uitnodiging en is uitsluitlik op akademiese meriete gebaseer. Lidmaatskap is beperk tot die top 15% van graadstudente, van alle dissiplines, wat ten minste een jaar van studie voltooi het. Baie geluk aan Helani Aucamp, Leonie Rossouw, Danielle Venter en Kevin Smith wat almal lidmaatskap verkry het. E.G. Jansen is baie trots op hulle! #AkademieByJansen #OudJansies

0 comments
bottom of page