Alle matrieks:


Hiermee die aangepaste rooster vir die eindeksamen 2019. Hierdie rooster het net E.G. Jansen vakke op vir die eindeksamen. Leerders moet in volle skooldrag volgens skoolreëls 'n halfuur voor die aanvangstyd van 'n vraestel aanmeld by die eksamenlokaal. https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster

#MatriekEindEksamen2019 #SterkteMatrieks #AmperKlaar #GeeJulleAlles

https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster

#ALGEMEEN #Akademie #Matriek

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.