Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Akademie by Jansen
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 3, 2019

    Akademie by Jansen

    E.G. Jansen het sy eie 'Wimpy'. Hier voel elke pouse net soos 'n 'party'. Maar kom kyk self - E.G. Jansen se opedag is op 16 April 2019, om 17:00. Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms! #FormuleJansen #JansenOpedag #GaanGroot #Akademie #Opedag #Graad8
    23 views
    Thailand 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 28, 2019

    Thailand 2019

    Thailand is 'n Suidoos-Asiatiese land. Dit is bekend vir tropiese strande, weelderige koninklike paleise, ou ruïnes en versierde tempels wat figure van Boeddha vertoon. Op 13 Maart het 'n groep gr. 10 tot 12-leerlinge, saam met E.G. Jansen personeel, op die jaarlikse Toerisme toer na Thailand vertrek. Dit lyk asof hulle ongelooflike ervarings beleef en 'n klompie opwindende stories gaan hê om te vertel as hul terug is. #Toerisme2019 #ToerismeByJansen #Toerisme #Akademie
    24 views
    Oud-Jansie, Wiehan van Pletzen wen "Vice Chancellor's Discretionary Merit Award"
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 30, 2019

    Oud-Jansie, Wiehan van Pletzen wen "Vice Chancellor's Discretionary Merit Award"

    Dit is 'n toekenning wat aan die top voornemende studente van die Universiteit van Pretoria toegeken word. Hierdie studente se studiegelde word vir 3 jaar vir hulle geborg. Tydens die konferensie was die studente ook blootgestel aan scenario's soos die "Common Purpose Future Leaders" -program wat hulle tydens hulle studente- en professionele loopbane gaan teekom. E.G. Jansen is 'n skool waar akademie uiters belangrik is. Baie geluk Wiehan, jy het hard gewerk en verdien el
    20 views
    Klokluiseremonie:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 30, 2019

    Klokluiseremonie:

    Ons nuwe Gr.8's 2019 lui die klok by Jansen. Nou kan hulle hoërskool loopbaan in alle erns begin. Hier is 'n link na 'n video van DigiTV van die klokluiseremonie: https://digitv.co.za/#/video/5349/Vod #Graad82019 #KlokluiByJansen #Graad8 #ALGEMEEN #Akademie
    32 views
    Jansen presteer in Ekurhuleni se Jaarlikse Akademiese Uitnemendheidstoekennings
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 26, 2019

    Jansen presteer in Ekurhuleni se Jaarlikse Akademiese Uitnemendheidstoekennings

    Hoërskool Dr. E.G. Jansen se onderwysers en leerlinge is tydens die afgelope Ekurhuleni-distrikprysuitdeling vereer vir hul besondere prestasies. Baie geluk aan Tineke du Plessis en Wiehan van Pletzen. Hulle twee is onderskeidelik 1e en 2e in Ekurhuleni-Suid en ook algeheel 1e en 2e in Ekurhuleni as die beste presterende matrikulante van 2018! Julle harde werk en deursettingsvermoë gaan weer ons volgende matriek klas ook motiveer. Tineke het ook die Ekurhuleni-vakprestasi
    54 views
    Nuwe personeellid in Wiskundepos.
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 21, 2019

    Nuwe personeellid in Wiskundepos.

    Jansen verwelkom Juffrou Elzet Els as Wiskunde-onderwyseres by ons skool. Sy hou sedert 2010 skool. Sy is absoluut mal oor Wiskunde en glo dat jy hard maar ook lekker moet werk in die klas. "Ek kweek 'n liefde vir my vak by my leerders en berei hulle terselfdertyd voor vir die jare wat kom!" #WelkomByJansen #Akademie2019 #Personeel #ALGEMEEN #Akademie
    92 views
    TOP PRESTEERDERS – MATRIEK 2018
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 4, 2019

    TOP PRESTEERDERS – MATRIEK 2018

    E.G. Jansen is baie trots op elke 2018-matrikulant en ook op die 98% slaagsyfer. Daar was 192 vakonderskeidings (Aantal vakonderskeidings mag verhoog na aanleiding van hermerksessies) 143 Matrieks slaag met universiteitsvrystelling (72,2%) en 45 slaag vir diplomastudies (22,7%). Baie geluk aan die volgende top presteerders, julle het hard gewerk en verdien elke onderskeiding: 7-Onderskeidings: Tineke du Plessis 95.6% Wiehan van Pletzen 94,5% 6-Onderskeidings: An
    178 views
    Nuwe aanstelling: Mirinda du Plooy - Afrikaansonderwyseres
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 13, 2018

    Nuwe aanstelling: Mirinda du Plooy - Afrikaansonderwyseres

    E.G. Jansen wil graag vir juffrou Mirinda du Plooy verwelkom vanaf Hoërskool Die Anker. Sy is sedert 1995 in die onderwys. Sy sou ook vir 2 jaar gaan skoolhou het in Kurdistan, Irak, maar is as gevolg van oorlogsgeweld daar teruggestuur na Suid-Afrika. Sy glo dat E.G. Jansen die beste Afrikaanse Hoërskool in Gauteng is. Haar motto is: "All work and no play, makes Jack a dull boy. Dit is vir my baie belangrik dat kinders ook sosiaal ontwikkel. 'n Gesonde brein kan net werk
    51 views
    Eksamenrooster:
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 31, 2018

    Eksamenrooster:

    November 2018 nou op ons webbladsy: Baie sterkte met die eindeksamens. https://www.egjansen.co.za/eksamenrooster #GeeJulleAlles #EindEksamen #Akademie
    37 views
    Akademie: Uitstappie na Bevcan Nampak
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 31, 2018

    Akademie: Uitstappie na Bevcan Nampak

    Foto's van ons Fisiese Wetenskap uitstappie na Bevcan Nampak vir ons toekomstige ingenieurs. #AkademieIsGroot #WetenskapByJansen #Akademie #ALGEMEEN
    13 views
    Akademie: Moldag 2018
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 24, 2018

    Akademie: Moldag 2018

    E.G. Jansen vier weer vroegoggend moldag op 23 Oktober met 'n paar eksperimente. Moldag herdenk Avogadro se nommer (1mol= 6,02 x 10 tot die mag 23 / 6,02 x 1023), wat 'n basiese meeteenheid in chemie is. Dis ook waar die dag vandaan kom - 23 Oktober om 06h02 Moldag is geskep om belangstelling in chemie te bevorder. Skole regoor die wêreld vier hierdie dag met verskeie aktiwiteite wat verband hou met chemie en / of mol. #Moldag2018 #ChemieByJansen #Akademie #egjansen
    14 views
    2019 GRAAD 8-INLIGTINGSAAND
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 10, 2018

    2019 GRAAD 8-INLIGTINGSAAND

    Voornemende ouers en graad 8's van 2019. 'n Graad 8-leerder se eerste tree tot die hoërskool is ‘n groot gebeurtenis. Hoërskool het weer ander uitdagings as die laerskool en daarom glo Hoërskool Dr. E.G. Jansen in 'n inligtingsaand. 'n Ingeligte leerling is ook 'n gelukkige leerling... Ons hou 'n inligtingsaand op 16 Oktober 2018 om 19:00 in die skoolsaal van Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Tydens hierdie geleentheid word al die aspekte aangaande ‘n leerder se graad 8-jaar bespree
    114 views
    Alle Matrieks: Eindeksamen 2018.
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 19, 2018

    Alle Matrieks: Eindeksamen 2018.

    Hiermee die rooster vir die eindeksamen 2018. Leerders moet in volle skooldrag volgens skoolreëls 'n halfuur voor die aanvangs tyd van 'n vraestel aanmeld by die eksamenlokaal. #EindEksamen #SterkteMatrieks #AmperKlaar #GeeJulleAlles https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster #Akademie #ALGEMEEN #Eksamenrooster
    306 views
    Eksamenrooster:
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 29, 2018

    Eksamenrooster:

    September 2018 nou op ons webbladsy: Baie sterkte met die eksamens... https://www.egjansen.co.za/eksamenrooster #ALGEMEEN #Eksamenrooster #Akademie
    35 views
    Gr.11 top 10 gaan kuier...
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 3, 2018

    Gr.11 top 10 gaan kuier...

    Die gr. 11 top 10 kuier by Tukkies vir hulle jaarlikse Junior Tukkies Dag. #TopTien #Akademie
    23 views
    Alle matrieks:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 31, 2018

    Alle matrieks:

    Hiermee die rooster vir die rekordeksamen 2018. Leerders moet in volle skooldrag volgens skoolreëls 'n halfuur voor die aanvangs tyd van 'n vraestel aanmeld by die eksamenlokaal. #RekordEksamen #SterkteMatrieks #Matriek #Akademie
    34 views
    Baie geluk aan die Top 10-Akademiese Uitblinkers: Graad 12
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 30, 2018

    Baie geluk aan die Top 10-Akademiese Uitblinkers: Graad 12

    Kwartaal 3 1 Tineke du Plessis 12A7 95,4% 2 Wiehan van Pletzen 12A2 93,6% 3 Jean-Marie Potgieter 12A2 87,6% 4 Karin du Plessis 12A7 86,3% 5 Angelique Botha 12A2 85,6% 6 Ewalt Kriek 12A3 85,3% Jané Botha 12A2 85,3% 8 Christi-Lee Zevenbergen 12A2 85,1% 9 Jancke Wessels 12A7 83,9% 10 Twane Nelson 12A3 81,9% #Top10ByJansen #Akademie #TopTien #egjansen
    52 views
    Baie geluk aan die Top 10-Akademiese Uitblinkers: Graad 11
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 30, 2018

    Baie geluk aan die Top 10-Akademiese Uitblinkers: Graad 11

    Kwartaal 3 1 Bernice Swartz 11A4 88,1% 2 Noelene Swanepoel 11A5 83,7% 3 Simoné Bence 11A3 83,6% 4 Willem Myburgh 11A7 83,3% 5 Stefan Coetzee 11A7 82,7% 6 Bianca Volschenk 11A7 79,9% Reon Jordaan 11A2 79,9% 7 Vian Smit 11A4 79,7% 9 Chad Ungerer 11A2 79,6% 10 Vinette Joubert 11A2 78,9% #Top10ByJansen #Akademie #TopTien #egjansen
    52 views
    Baie geluk aan die Top 10-Akademiese Uitblinkers: Graad 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 30, 2018

    Baie geluk aan die Top 10-Akademiese Uitblinkers: Graad 10

    Kwartaal 3 1 Cara Wijnbeek 10A2 88,0% 2 Shane Femix 10A3 85,6% (Foto uitstaande) 3 Kayla-Anne Potgieter 10A3 84,6% 4 Michael Samuel 10A7 81,9% 5 Andrea Olivier 10A2 81,0% 6 Jacques van der Merwe 10A4 80,6% 7 Eliska Wessels 10A3 79,0% 8 Marco Venter 10A2 78,9% 9 Quanita Nieuwenhuys 10A7 78,0% (Foto uitstaande) 10 Anette Coetzer 10A5 77,6% #Top10ByJansen #Akademie #TopTien #egjansen
    19 views
    Baie geluk aan die Top 10-Akademiese Uitblinkers: Graad 9
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 30, 2018

    Baie geluk aan die Top 10-Akademiese Uitblinkers: Graad 9

    Kwartaal 3 1 Desire Labuschagne 9A6 90,8% 2 Simone Coetzer 9A6 87,9% 3 Kayleigh Lubbe 9A2 85,8% 4 Simone van Heerden 9A6 85,6% Zandri Jansen van Vuuren 9A6 85,6% 6 Alyssa Botha 9A4 85,1% 7 Ane Ferreira 9A3 84,2% 8 Theandri Smit 9A4 83,6% 9 Bianca van Wyk 9A3 81,7% 10 Chante Vosloo 9A6 81,2% Andries Joubert 9A2 81,2% #Top10ByJansen #Akademie #TopTien #egjansen
    47 views
    12
    3
    45

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.