Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    NEEM KENNIS:
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Oct 8, 2020

    NEEM KENNIS:

    Neem asb. kennis dat die Gr. 9–aanlegtoetse wat oorspronklik vir die 16e Oktober geskeduleer is, nou op die 20e Oktober plaasvind a.g.v....
    194 views
    Opsomming van die klasrooster vir Augustus.
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Aug 6, 2020

    Opsomming van die klasrooster vir Augustus.

    Gr. 10s tot 12s - Skool sluit om 14:00 Gr. 8s & 9s - Skool sluit om 14:30 Gr. 8s & 9s - Bring al die leerareas se boeke elke dag. Sien D6...
    184 views
    TERUGKEER VAN GR.10 LEERDERS
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jul 7, 2020

    TERUGKEER VAN GR.10 LEERDERS

    Ons sien uit om ons Gr. 10-leerders op 9 Julie 2020 terug te verwelkom! Lees asb die volgende inligting asook spesifieke maatreëls vir...
    86 views
    NEEM KENNIS GR. 10 EN GR. 11
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jul 3, 2020

    NEEM KENNIS GR. 10 EN GR. 11

    Die graad 10-leerders kom tot verdere kennisgewing NIE op Maandag 6 Julie terug skool toe nie. Die graad-11 leerders meld wel op Maandag,...
    72 views
    Terugkeer van leerders
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jun 27, 2020

    Terugkeer van leerders

    34 views
    NEEM KENNIS: Hoërskool Dr. E.G. Jansen is COVID-19 vry
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jun 15, 2020

    NEEM KENNIS: Hoërskool Dr. E.G. Jansen is COVID-19 vry

    Dit het onder ons aandag gekom dat daar 'n bookskap is wat versprei word, rakende 'n personeellid wat positief getoets het vir COVID-19....
    88 views
    Aangepaste Skoolkalender 2020
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jun 12, 2020

    Aangepaste Skoolkalender 2020

    76 views
    Aandag alle Graad 12s!
    Hoërskool Dr. E.G. Jansen
    • Jun 10, 2020

    Aandag alle Graad 12s!

    36 views
    Marco se boodskap...
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 15, 2020

    Marco se boodskap...

    Hierdie was nie hoe ek my matriekjaar sien afspeel het nie. Daar was drome, planne en daar was vooruitsigte. Hierdie dilemma was...
    139 views
    Matriekleerders!
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 15, 2020

    Matriekleerders!

    Sluit gratis by Studiemeester aan! Gr. 8s tot 11s het werk tot verdere kennisgewing. Voel egter vry om van enige platforms ter verryking...
    87 views
    DigiCampus is hier vir jou en jou kind!
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 15, 2020

    DigiCampus is hier vir jou en jou kind!

    DigiCampus is oop vir registrasies! www.digicampus.co.za Ons sien uit om elke ouer en kind, asook onderwyser te ondersteun deur die...
    107 views
    GRAAD 7'S!
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 11, 2020

    GRAAD 7'S!

    Jansen se Superhelde is besig om ‘n nare virus te help beveg en daarom is ons Opedag tot verdere kennisgewing uitgestel. Hou ons...
    138 views
    VEELS GELUK!
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 9, 2020

    VEELS GELUK!

    Baie geluk aan ons hoof, mnr. Leon de Beer met sy verjaarsdag! Ons hoop dis ‘n heerlike dag en bid dat die Here Meneer oorvloedig sal...
    88 views
    Goeie dag, almal
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 3, 2020

    Goeie dag, almal

    2020, wat ‘n jaar! En dis skaars April! Nooit het enige iemand verwag dat ‘n virus alles so op sy kop gaan draai nie! Maar dit het! WAT...
    167 views
    Geagte ouers en leerders
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 3, 2020

    Geagte ouers en leerders

    Wees asb. rustig in hierdie tye. Onthou asb. dat die Onderwysdepartement die skoolkwartale gaan aanpas. Die Junie-vakansie begin in...
    69 views
    DBE TV op kanaal 122 OVHD
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 3, 2020

    DBE TV op kanaal 122 OVHD

    In samewerking met eMedia Investments, stuur die Departement van Basiese Onderwys opvoedkundige ondersteuning vir leerders en onderwysers...
    39 views
    AANDAG MATRIKULANTE:
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 30, 2020

    AANDAG MATRIKULANTE:

    Hier is jou klasrooster vir die volgende paar dae. Teken, môreoggend, 31 Maart 2020 om 8:15 in op Die Wolkskool en keer dat jy agterraak...
    98 views
    WOLKSKOOL IS NOU GRATIS!
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 30, 2020

    WOLKSKOOL IS NOU GRATIS!

    Geniet hoë kwaliteit videolesse, assesserings en ondersteunende lesmateriaal in vakke soos Wiskunde, Wetenskap, en Afrikaans Huistaal....
    676 views
    EGJ verloor ‘n groot gees.
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 28, 2020

    EGJ verloor ‘n groot gees.

    Dit is met diep hartseer en weemoed dat EGJ vandag een van sy groot geeste finaal moet groet. Me. Lynette Nel (55) is gisteraand (27/3)...
    150 views
    ATKV-Redenaars 2020: Kennisgewing
    Dr. E.G. Jansen
    • Mar 20, 2020

    ATKV-Redenaars 2020: Kennisgewing

    47 views
    1
    2
    345

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.