Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    PRYSUITDELING 2019 -KULTUUR EN AKADEMIE
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019 -KULTUUR EN AKADEMIE

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op...
    51 views
    PRYSUITDELING 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    PRYSUITDELING 2019

    Baie geluk aan die volgende leerlinge wat spesiale en toptoekennings ontvang het tydens die prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10...
    49 views
    VAKANTE POS:
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    VAKANTE POS:

    Engels Beheerliggaampos beskikbaar vanaf Januarie 2020. Engels eerste addisionele taal graad 8 tot 12. Kontak mev. Schwartz by 011...
    38 views
    Gasvrye Jansen
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 24, 2019

    Gasvrye Jansen

    Daar is niks so lekker as 'n oggendtee in EGJ se hotelskool nie. Die gr. 11-leerlinge, wat Gasvryheidstudies as vak neem, se praktiese...
    23 views
    Brief van leerling aan juffrou Lynette Nel:
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 24, 2019

    Brief van leerling aan juffrou Lynette Nel:

    Me. Lynette Nel se toestand is steeds kritiek. Sy is voortdurend in EGJ se gedagtes en gebede. Een van EGJ se leerlinge het 'n briefie...
    95 views
    Baie geluk aan die gr. 8-top 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 16, 2019

    Baie geluk aan die gr. 8-top 10

    Die volgende gr. 8-leerders van Hoërskool Dr. E.G. Jansen het die Top 10-Akademie vir die derde kwartaal behaal: 1. MIZELLE VAN DEN...
    83 views
    Baie geluk aan die gr. 9-top 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 16, 2019

    Baie geluk aan die gr. 9-top 10

    Die volgende gr. 9-leerders van Hoërskool Dr. E.G. Jansen het die Top 10-Akademie vir die derde kwartaal behaal: 1. SHENISE VAN DER...
    73 views
    Baie geluk aan die gr.10-top 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 16, 2019

    Baie geluk aan die gr.10-top 10

    Die volgende gr.10-leerders van Hoërskool Dr. E.G. Jansen het die Top 10-Akademie vir die derde kwartaal behaal: 1. ALYSSA BOTHA 90,55%...
    63 views
    Baie geluk aan die gr.11-top 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 16, 2019

    Baie geluk aan die gr.11-top 10

    Die volgende gr.11-leerders van Hoërskool Dr. E.G. Jansen het die Top 10-Akademie vir die derde kwartaal behaal: 1 CARA WIJNBEEk -...
    61 views
    Baie sterkte aan al die matrieks van 2019!
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 16, 2019

    Baie sterkte aan al die matrieks van 2019!

    E.G. Jansen se matrieks het afgeskop met hul eindeksamen. Dit is die laaste en belangrikste een van hul skoolloopbaan. E.G. Jansen bid...
    64 views
    Alle matrieks:
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 14, 2019

    Alle matrieks:

    Hierdie rooster is aangepas vir die eindeksamen 2019. Let asseblief op die Ekonomie se datum. https://www.egjansen.co.za/nasionale-senio...
    43 views
    JANSEN TV SAAI UIT: PRYSUITDELING 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 9, 2019

    JANSEN TV SAAI UIT: PRYSUITDELING 2019

    Hierdie jaar se prysuitdelingsaande op 9 en 10 Oktober word direk uitgesaai deur EGJ se populëre Jansen TV! Wees deel van die verrigtinge...
    36 views
    Baie sterkte ...
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 4, 2019

    Baie sterkte ...

    Lynette Nel, onderwyseres verbonde aan Dr. E.G. Jansen, was op 3 Oktober 2019 in ’n baie ernstige motorongeluk betrokke. Sy is tans in...
    136 views
    VAKANTE POS:
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 3, 2019

    VAKANTE POS:

    Ons soek dringend na ’n Afrikaanse onderwyser wat SACE geregistreer is vir ’n tydelike departementele Afrikaanse pos. Onmiddelik...
    40 views
    FANIE VILJOEN BESOEK HOëRSKOOL DR. EG JANSEN
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 1, 2019

    FANIE VILJOEN BESOEK HOëRSKOOL DR. EG JANSEN

    Met die handskrif van ‘n dokter en die verbeelding van ‘n tiener het Fanie Viljoen, die skrywer van Onderwêreld, beslis ons graad 11’s se...
    48 views
    Vier oud-Jansies ontvang 'n Golden Key-lidmaatskap by Universiteit van Pretoria!
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 23, 2019

    Vier oud-Jansies ontvang 'n Golden Key-lidmaatskap by Universiteit van Pretoria!

    Die Golden Key is 'n internasionaal erkende, nie-winsgewende organisasie wat geaffilieer is met meer as 400 universiteite in Australië,...
    17 views
    Alle matrieks:
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 23, 2019

    Alle matrieks:

    Hiermee die aangepaste rooster vir die eindeksamen 2019. Hierdie rooster het net E.G. Jansen vakke op vir die eindeksamen. Leerders...
    53 views
    PRYSUITDELING 2019/2020
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 17, 2019

    PRYSUITDELING 2019/2020

    Op ons skool se jaarprogram is aangedui dat die Juniorprysuitdeling op Woensdag 9 Oktober en die Seniorprysuitdeling op Donderdag 10...
    68 views
    Eindeksamen 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 7, 2019

    Eindeksamen 2019

    Alle matrieks: Hiermee die rooster vir die eindeksamen 2019. Leerders moet in volle skooldrag volgens skoolreëls 'n halfuur voor die...
    280 views
    Baie geluk aan mnr. Blignaut!
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 4, 2019

    Baie geluk aan mnr. Blignaut!

    E.G. Jansen het persoonlik vir mnr. Blignaut gaan gelukwens met sy aanstelling as hoof by Laerskool Concordia. Mag die jare vorentoe...
    40 views
    23
    4
    56

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.