NEEM KENNIS GR. 10 EN GR. 11
Die graad 10-leerders kom tot verdere kennisgewing NIE op Maandag 6 Julie terug skool toe nie.
Die graad-11 leerders meld wel op Maandag, 6 Julie aan vir ‘n volle

week van akademie wat sal begin met Kombinasie 1 en 2.
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.