top of page

NEEM KENNIS:

Updated: Oct 9, 2020

Neem asb. kennis dat die Gr. 9–aanlegtoetse wat oorspronklik vir die 16e Oktober geskeduleer is, nou op die 20e Oktober plaasvind a.g.v. die Gr. 10s en Gr. 11s wat op die 16e Oktober ‘n Departementele L.O.-assesseringstoets van 08:00 tot 09:00 moet skryf.

Die Gr. 12s skryf ook nou Geografie op die 16e Oktober.


0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page