Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Stem vir Rudi
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 4, 2019

    Stem vir Rudi

    Stem asseblief vir Rudi Dames vir sy nominasie as Coach of the Year' op Ruggas Coza. Awards 2019 - Nominated - Coach of the Year @...
    38 views
    Toetsrooster:
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 17, 2019

    Toetsrooster:

    Kwartaal 3 se toetsrooster is nou op ons webbladsy: https://www.egjansen.co.za/toetsrooster Baie sterkte met die toetse! #WerkHard...
    14 views
    KUNS OPJANSEN TV
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 9, 2019

    KUNS OPJANSEN TV

    'n Dag in die kunsklas....want kuns is mos kos vir jou siel.... https://digitv.co.za/#/video/11692/17984/Vod #DigiTV #TVByJansen...
    31 views
    Baie geluk aan die gr.12-top 10...
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 23, 2019

    Baie geluk aan die gr.12-top 10...

    Die een kenmerk wat een mens laat uitstyg bo ’n ander — die sleutel wat veroorsaak dat ’n sekere persoon se aspirasies bevredig word...
    75 views
    Graad 11 Top 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 23, 2019

    Graad 11 Top 10

    Mense met selfdissipline is hardwerkend, hulle het wilskrag en hulle hou aan probeer om ʼn probleem op te los of om ʼn taak te voltooi....
    64 views
    Graad 10 Top 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 23, 2019

    Graad 10 Top 10

    Daar is hoegenaamd geen maklike manier om bo uit te kom nie. Baie geluk aan die volgende top 10-presteerders: Kwartaal 2 - 2019 Graad...
    60 views
    Graad 9 Top 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 23, 2019

    Graad 9 Top 10

    Baie geluk aan die volgende top 10-presteerders! Dit vat harde werk om bo uit te kom... Kwartaal 2 - 2019 Graad 9 1. HENDRIK...
    48 views
    Graad 8 Top 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 23, 2019

    Graad 8 Top 10

    Baie Geluk aan die volgende top 10-presteerders! Dit wil gedoen word. Kwartaal 2 - 2019 Graad 8 1. KERRY-ANNE BEETGE Gr 8A4 92,1% ...
    60 views
    Gebedsversoek:
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 4, 2019

    Gebedsversoek:

    Ons vra asseblief dat almal saam sal staan en hande vat in gebed vir Mnr. Top se vrou Arlett Top. Mev. Top is baie siek en is nou al...
    86 views
    My Japan Opvoering
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 2, 2019

    My Japan Opvoering

    GRAAD 11 leerlinge word herinner aan die My Japan opvoering op 12 Julie. Jy moet asseblief jou R 80 so gou as moontlik by die...
    39 views
    Hoofde word bederf!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 18, 2019

    Hoofde word bederf!

    E.G. Jansen se pom-poms bederf die hoof, mnr. De Beer, die adjunkhoofde, mnr. Smith, mnr. Loots en mnr. Lubbe, met n vaderdag verrassing...
    49 views
    Oud-Jansies kry 'Golden Key'-lidmaatskap by Noordwes-Universiteit (NWU)
    Dr. E.G. Jansen
    • May 16, 2019

    Oud-Jansies kry 'Golden Key'-lidmaatskap by Noordwes-Universiteit (NWU)

    Golden Key is 'n internasionaal erkende, nie-winsgewende organisasie wat geaffilieer is met meer as 400 universiteite in Australië,...
    21 views
    PROSEDURE VIR DIE REGISTRASIE VAN GRAAD 8 LEERDERS – 2020
    Dr. E.G. Jansen
    • May 2, 2019

    PROSEDURE VIR DIE REGISTRASIE VAN GRAAD 8 LEERDERS – 2020

    1. Aanlyn webblad vir registrasie maak 13 Mei 2019 oop – die webblad adres is www.gdeadmissions.gov.za. 2. Die webblad sluit op 15...
    146 views
    Eksamenrooster:
    Dr. E.G. Jansen
    • May 2, 2019

    Eksamenrooster:

    Junie 2019 se eksamenrooster is nou op ons webbladsy: https://www.egjansen.co.za/eksamenrooster Baie sterkte met die jaar se winter...
    88 views
    REGISTREER op 13 MEI 2019 vir die 2020-skooljaar.
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25, 2019

    REGISTREER op 13 MEI 2019 vir die 2020-skooljaar.

    Aanlynregistrasie Graad 8 leerders begin op 13 Mei 2019 (Registrasies open om 08:00) en sluit weer op 15 Julie 2019. E.G. Jansen moedig...
    25 views
    Top 10 Graad 8
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25, 2019

    Top 10 Graad 8

    Baie geluk aan die Top 10-Akademiese Uitblinkers in graad 8. Julle begin goed! Kwartaal 1 - 2019 1. Nico Steyn Gr 8A2 92,7% 2. Dale...
    37 views
    Top 10 in Graad 9
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25, 2019

    Top 10 in Graad 9

    'Well done' ook aan die volgende Top 10-Akademiese uitblinkers: Kwartaal 1 - 2019 Graad 9 1. Hendrik Potgieter Gr 9A8 95,4% (Foto...
    32 views
    Top 10 in Graad 10
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25, 2019

    Top 10 in Graad 10

    Hier is nog Top 10-Akademiese rolmodelle: Kwartaal 1 - 2019 Graad 10 1. Desire Labuschagne Gr 10A5 89,4% 2. Simone van Heerden Gr...
    53 views
    Top 10 in Graad 11
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25, 2019

    Top 10 in Graad 11

    Die volgende Top 10-Akademiese uitblinkers het puik gevaar: Kwartaal 1 - 2019 Graad 11 1.Cara Wijnbeek Gr 11A3 86,3% 2. Reynard...
    27 views
    Top 10 in Graad 12
    Dr. E.G. Jansen
    • Apr 25, 2019

    Top 10 in Graad 12

    Baie geluk aan die volgende Top 10-Akademiese Uitblinkers. Julle inspireer weer die res van Jansen... Kwartaal 1 - 2019 Graad 12 1....
    29 views
    34
    5
    67

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.