top of page

Nog 'n Golden Key


Oud-Jansies Monique Gouws ontvang 'n Golden Key-lidmaatskap by Universiteit van Pretoria! Lidmaatskap is slegs op uitnodiging en is uitsluitlik op akademiese meriete gebaseer. Lidmaatskap is beperk tot die top 15% van graadstudente, van alle dissiplines, wat ten minste een jaar van studie voltooi het. Die Golden Key is 'n internasionaal erkende, nie-winsgewende organisasie wat geaffilieer is met meer as 400 universiteite in Australië, Kanada, Indië, Maleisië, Nieu-Seeland, Suid-Afrika, die Bahamas en die Verenigde State. Baie geluk Monique, E.G. Jansen is baie trots op hulle! #AkademieByJansen #OudJansies

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page