top of page

GHOLFDAG: Home Corp Prysborg


Verander jou huis in 'n droomhuis met die hulp van Home Corp. Home Corp verskaf 'n reeks meubels, kombuistoestelle en tuisvermaakprodukte vir elke kamer van jou huis. Home Corp se doel is om pragtige, duursame meubels teen bekostigbare pryse te verskaf deur die middelman uit te sny en driek vanaf die fabriek in te voer. Besoek Home Corp by East Rand Retail Park, North Rand Road, vir hierdie week se groot afslag! Geldig tot 30 September 2019 - terwyl die voorraad hou. Kontak nommer: 0118946057. Baie dankie aan Home Corp South Africa vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #HomeCorp

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page