top of page

Ondersteun Laerskool Jan van Riebeeck se LEGENDE-BOKSAAND!


Gaste vir die aand sluit in Kallie Knoetze, Gerrie Coetzee, Pierre Coetzer om slegs 'n paar te noem. Wanneer: Woensdag, 15 Mei om 18:00 Koste: R2800 per tafel, R300 p.p. Kontak vir Herman 083 325 6919 of Lucia 079 529 7016 om jou kaartjie te boek.

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page