Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    JANSEN KANTIEN - kuierplek vir almal!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 30, 2020

    JANSEN KANTIEN - kuierplek vir almal!

    Almal is welkom by ons kantien tydens pouses en naskool! Heerlike kos en atmosfeer! #JansenKantien #JansenArende #SuperJansen #ALGEMEEN #egjansen #Sosiaal
    15 views
    BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S
    Dr. E.G. Jansen
    • Jan 8, 2020

    BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

    GROENTJIEKONSERT 2020 'n Baie belangrike geleentheid is ons groentjiekonsert. Hier steel die graad 8's elke jaar die kollig. Die groentjiekonsert vind plaas op Woensdag, 22 Januarie 2020 en Donderdag, 23 Januarie 2020. Weens praktiese redes versoek ons dat gr. 8A1 tot gr. 8A4 se ouers en belangstellendes Woensdag die vertoning bywoon. Gr. 8A5 tot gr. 8A8 se ouers en belangstellendes kry dan Donderdag die geleentheid om die konsert by te woon. SKEDULE: Oefeninge: Woen
    105 views
    MATRIEKAFSKEIDFOTO'S: 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 18, 2019

    MATRIEKAFSKEIDFOTO'S: 2019

    Stuur jou 2019-matriekafskeidfoto’s met jou en jou metgesel se naam en van, sowel as die jaar van die matriekafskeid, na egjansenmatriekafskeid@gmail.com. Die foto's sal dan in hierdie facebookalbum en op EGJ se webtuiste geplaas word vir al die generasies hierna. #MatriekAfskeidFotos #EGJMatrieks #Sosiaal #ALGEMEEN #Matriek
    53 views
    Matriekafskeidfoto’s: Van Toeka Tot Nou...
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 18, 2019

    Matriekafskeidfoto’s: Van Toeka Tot Nou...

    E.G Jansen wys graag hoe mooi hulle matrieks oor al die jare met hulle matriekafskeid gelyk het. Stuur jou mooiste matriekafskeidfoto’s met jou en jou metgesel se naam en van, sowel as die jaar van die matriekafskeid na egjansenmatriekafskeid@gmail.com. Die foto's sal dan in hierdie facebookalbum en op EGJ se webtuiste geplaas word. #MatriekAfskeidFotos #EGJMatrieks #Sosiaal #Matriek #ALGEMEEN #Oudjansies
    133 views
    Voortrekkers by Jansen
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 15, 2019

    Voortrekkers by Jansen

    Baie geluk aan Chantezé Marais, 'n gr. 11-leerling by E.G. Jansen. Sy is Saterdag 9 November verkies tot Kommando Jeugleier van die Susan Badenhorst Voortrekker Kommando. Donovan Marais, ook 'n gr. 8-leerling van E.G. Jansen het 'n totaal van R1222.43 ingesamel vir Arthur, die renoster wat die Voortrekkers aangeneem het tydens die "Renoster Red is Vet Pret" fondsinsameling. #JansenPresteerOral #RenosterRedIsVetPret #Voortrekkers #Sosiaal #KunsKultuur
    61 views
    Borg - Leading Lady
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    Borg - Leading Lady

    Ondersteun asseblief een van EGJ se groot borge van Mnr. en Mej. Jansie: Leading Lady SA spesialiseer in die volgende • Caviar-haarverlengings • Alila Grimeering • Naels en nog vele meer. Hulle bied ook groot promosies aan hierdie maand! Kontak hulle gerus vir meer inligting 082 453 1841. https://web.facebook.com/leadingladysa.co.za #Borge #ALGEMEEN #Sosiaal
    8 views
    KOSPAKKIES VIR BEHOEFTIGE GESINNE IN DIE KERSTYD:
    Dr. E.G. Jansen
    • Nov 8, 2019

    KOSPAKKIES VIR BEHOEFTIGE GESINNE IN DIE KERSTYD:

    E.G. Jansen wil in samewerking met Hanna Charity kospakkies insamel vir die basiese behoeftes van minderbevooregte kinders en mense oor Desember. Die kospakkie bestaan uit produkte wat regtig baie bekostigbaar is. Rys 1kg Pasta 500g Mielie Meel 500g Sop 40g x 4 Pakkies Soya Mince 500g Blikkies Gemengde Groente x 2 Blikkies Vis x 2 Blikkies Boelie Beef x 2 Long Life Melk 1L Pakkie Goedkoop Koekies Olie 500ml Suiker 500g Tee Alle bydraes kan na juf. Estie Auca
    185 views
    POMPOMS 2020-OUDISIES:
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 24, 2019

    POMPOMS 2020-OUDISIES:

    Die pompom oudisies Vrydag 25 Oktober is slegs vir 2019 se gr 8- tot 11-dogters. Gr. 8-dogters van 2020 word volgende jaar in Januarie geakkommodeer. #PomPomsByJansen #Sosiaal #PomPoms #Sport
    21 views
    SAARKIE BY TILT
    Dr. E.G. Jansen
    • Oct 2, 2019

    SAARKIE BY TILT

    Kyk wie tree op by TILT: Dis ou-skoolband SAARKIE! Kuier saam hulle hierdie Vrydag, 4 Oktober vanaf 19:00. #SaarkieIsOnsBand #OudJansies #Oudjansies #ALGEMEEN #Sosiaal
    34 views
    MATRIEKAFSKEID REGSTREEKS OP JANSENTV!
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 19, 2019

    MATRIEKAFSKEID REGSTREEKS OP JANSENTV!

    Die Hoërskool Dr. EG Jansen se matrieks kry vanaand vir oulaas die geleentheid om saam as 'n groep te kuier. Die Jansies hou vanaand matriekafskeid by Thabong en dit beloof om 'n behoorlike opskop te wees. Skakel vanaf 18:00 regstreeks in op Jansen TV via digitv.co.za om al die glans van die aandrokke en motors te aanskou soos die matrieks opgedollie by die matriekafskeid aankom. Wil iy spog met jou rok of jou metgesel? Merk (tag) ons op Instagram, Facebook of Twitter by
    91 views
    MATRIEKAFSKEID 2019: FINALE REËLINGS
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 17, 2019

    MATRIEKAFSKEID 2019: FINALE REËLINGS

    Aankoms van matrikulante geskied vanaf 18:00 tot 19:00. Die ouers is welkom om saam met ons ‘n sjerrie of vrugtesap te geniet en om foto’s saam met u seun/ dogter te neem. U is ook baie welkom om die saal te besigtig tot ongeveer 18:45 aangesien ons stiptelik om 19:00 met die amptelike verrigtinge gaan begin. Slegs matrikulante van Hoërskool Dr. E. G. Jansen mag die martriekafskeid bywoon. ‘n Reëling waarvan die leerders al sedert 2012 bewus is. Ons versoek ook dat geen
    63 views
    Jansen-Lentedag Foto's
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 4, 2019

    Jansen-Lentedag Foto's

    Jansen is die skool met die beste gees! Dankie juf. Maryna vir die bewyse. #BokkeOndersteuners #EGJ #Lentedag2019 #Sosiaal #RUGBY #ALGEMEEN
    23 views
    Jansen-Lentedag
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 29, 2019

    Jansen-Lentedag

    Kom wys jou gees... Jansen wil wys dat ons bankvas agter die bokke staan. Vrydag 30 Augustus dra ons almal 'n lang denim en rugby ondersteunersdrag. As jy Jansen plakkies dra kom jy verniet anders kos dit jou R5. Dit sal 'n gewone skooldag en normale periodes wees. #LenteByJansen #Bokke #RUGBY #ALGEMEEN #Sosiaal
    16 views
    DISCHEM-BEDERFMIDDAG VIR H/S DR. EG JANSEN SE GRAAD 11 EN 12 DOGTERS
    Dr. E.G. Jansen
    • Aug 9, 2019

    DISCHEM-BEDERFMIDDAG VIR H/S DR. EG JANSEN SE GRAAD 11 EN 12 DOGTERS

    DISCHEM EAST RAND MALL het op 25 Julie 2019 die dogters kom toespreek oor velsorg en grimering. Marlene Karstens en haar span kundige dames het die volgende velsorgwenke met ons gedeel: 1. Velsorg is nie opsioneel nie, dit is ‘n vereiste om vroeë veroudering te voorkom en dit begin nou. 2. ‘n Goeie velsorgroetine bestaan uit ‘n goeie gesigwas, toner en vogroom wat by jou veltipe pas. 3. ‘n Goeie sonskerm met ultraviolet is natuurlik ook ‘n vereiste. Jou dagroom en nag
    29 views
    Jade dans vir Suid-Afrika!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 15, 2019

    Jade dans vir Suid-Afrika!

    In September 2018 word Jade Piek, 'n gr 11-leerling van E.G. Jansen, gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in die Dancestar wêreld kampioenskappe in Porec Kroasië vanaf 22 tot 26 Mei 2019. Daar neem 7000 dansers deel van regoor die wêreld en Jade verwerf n algehele 2de plek en wen dus silwer vir Suid-Afrika in die ‘Acro’ ope afdeling ( 16 jaar en ouer ). Baie geluk Jade dis 'n ongelooflike prestasie! #Sport #Dans #KunsenKultuur #KunsKultuur #Sport #Sosiaal
    26 views
    Mnr. en Mej. Jansie DVD's nou beskikbaar!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jul 2, 2019

    Mnr. en Mej. Jansie DVD's nou beskikbaar!

    'n DVD van Mnr. en Mej. Jansie is beskikbaar by die finansieële kantoor teen R150 elk. #MnrenMejJansie #DVD #Sosiaal #egjansen
    28 views
    EGJ se Fluoresce-revue oefenweek 'n groot sukses!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 24, 2019

    EGJ se Fluoresce-revue oefenweek 'n groot sukses!

    Die jaarlikse wintervakansie revue oefenweek is verby. Almal is baie opgewonde en sien nou net uit na die optredes! Kaartjies is by die finansiële kantore beskikbaar As gevolg van die hoë aanvraag, is daar nog 'n kuieraand op die 31ste Julie beskikbaar gestel. Hiermee weer die besonderhede: Leerderaand: (Slegs skoliere. Jy kan jou vriende van ander skole nooi) Datum: 26 Julie Tyd: 18:30 vir 19:00 Prys: R30 (onbespreekte sitplekke) Kaartjies beskikbaar vanaf 10 Juni
    28 views
    EGJ se Fluoresce-revue skyn helder hierdie 2019!
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 8, 2019

    EGJ se Fluoresce-revue skyn helder hierdie 2019!

    Leerderaand: (Slegs skoliere. Jy kan jou vriende van ander skole nooi) Datum: 26 Julie Tyd: 18:30 vir 19:00 Prys: R30 (onbespreekte sitplekke) Kaartjies beskikbaar vanaf 10 Junie Teateraande: Datums: 27, 29 en 30 Julie Tyd: 18:30 vir 19:00 Prys: R60 (bespreekte sitplekke) Kaartjies beskikbaar vanaf 10 Junie vir revue ouers en 11 Junie vir almal. Gala-aand: Datums: 1 Augustus Tyd: 18:30 vir 19:00 Prys: R250 per persoon of R2500 vir 'n tafel van 10 (Sluit 'n vo
    23 views
    Uitslae: Mnr. en Mej. Jansie 2019
    Dr. E.G. Jansen
    • Jun 4, 2019

    Uitslae: Mnr. en Mej. Jansie 2019

    Baie dankie aan elke Jansie wat deelgeneem het. Julle was Jansies om op trots te wees. Wenners 2019 Mej. Persoonlikheid Alyssa Trahms Mnr. Persoonlikheid Dihan Roos Mej. Fotogenies Taylashe Daschner Mnr. Fotogenies Rudolph Potgieter JUNIORS Mej. Junior Jansie Jordan Coetzee 1e prinses Desire Labuschagne 2e prinses Kime Steenkamp Mnr. Junior Jansie Jaydon de Bruyn 1e prins Wandre Wolmarans 2e prins Ruan van Aarde SENIORS Mej Jansie 2019 Marij
    86 views
    Hierdie Naweek:
    Dr. E.G. Jansen
    • May 29, 2019

    Hierdie Naweek:

    Maak seker jy het jou kaartjies na Mnr. en Mej. Jansie 2019! Kom koop 'n "chip &dip", koffie, koeldrank en nog vele meer tydens die pouse. #Sosiaal #ALGEMEEN
    19 views
    1
    234

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.