• Dr. E.G. Jansen

Valentynsdag 'n fees saam Laerskool Concordia!


Ons hoofleiers het Laerskool Concordia se graad 7's bietjie bederf! Baie dankie aan die Jansieraad vir ons verassing in die personeelkamer. Dankie aan @Laerskool Concordia vir ons lekker "cupcakes".