Jongste nuus rakende mev. Lynette Nel
Lynette is op 29 Desember 2019 oorgeplaas na 'n gewone saal, nadat sy meer as 80 dae in die Intensiewe Sorgeenheid deurgebring het.Sy gesels alhoewel sy baie moeg is van die fisioterapie en pynmedikasie.
Op 2 Januarie 2020 is sy oorgeplaas na die Netcare Rehabilitasiesentrum in Johannesburg. Sy word daagliks geassesseer deur 'n fisioterapeut, 'n psigiater en 'n dokter wat hulle uitstekend van hulle taak kwyt.Lynette het 'n komplekse vorm van poly - trauma, maar hulle eerste