top of page

Junior Hokkieseuns Ligawenners!


Die junior hokkieseuns klop Veritas College 2-0 en wen daarmee die Promosieliga. Baie geluk aan afrigter Jason Cameron en die seuns.

#Hokkie2018 #LigaWenners #TrotsOpJansen

#Hokkie #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page