JANSEN NOU OP GOOGLE CLASSROOM!
Goeie dag, Jansies!
Ons skool is nou deel van die GOOGLE Classroom-platform.

Volg asb. die onderstaande instruksies om deel te word van jou verskillende klasse:
Jy moet 'n bestaande Google -account hê om verder te gaan. Indien jy nie een het nie, skep asb. eers 'n Google -account VOOR jy verder gaan met hierdie instruksie-dokument.
Hoe gaan ek te werk?
1. Teken aan op jou gewone Google Account soos normaal.
2. Regs bo, klik op die Google Waffle icon en kies Google Classroom.
3. Google Classroom laai, klik die PLUS (+) regs-bo en kies “Join Class”.
4. Jou onderwyser het reeds die klaskode met jou gedeel, of loer onderaan hierdie dokument vir die verskillende grade se vakke se kodes. Registreer jou verskillende klaskodes om deel te vorm van die verskillende vakgroepe.
5. Wees asb. geduldig as dinge nie die eerste keer reg werk nie, hierdie is 'n vinnige, nuwe ervaring vir ons almal en alles kan nie die eerste keer reg werk nie, al poog ons om perfek te wees.
Vakkodes vir klasse/groepe/vakke:
Afrikaans Huistaal
Graad 8 - ujmelzp
Graad 9 - hqqs5yi
Graad 10 - 66ejdwr
Graad 11 - 2ooxv2u
Engels Eerste Addisionele Taal
Graad 8 - 5kki5kh
Graad 9 - bklllwl
Graad 10 - lkqs4rk
Graad 11 - pfqlanl
Wiskunde
Graad 8 - iy74re2
Graad 9 - rre7u44
Graad 10 - pbbvtga
Graad 11 - eedae4r
Wiskunde Geletterdheid
Graad 10 - 2icpciv
Graad 11 - oniqlhj
Lewensoriëntering
Graad 8 - uispxkk
Graad 9 - yyc5fhq
Graad 10 - ljoauhv
Graad 11 - g642fqr
Natuurwetenskap
Graad 8 - hqwwzft
Graad 9 - kgmmt24
Sosiale Wetenskap
Graad 8 - nznekf6
Graad 9 - mew7j52
Lewenswetenskap
Graad 10 - leaajkv
Graad 11 - e7sigsb
Fisiese Wetenskap
Graad 10 - rqcfb6r
Graad 11 - jjqxmto
Skeppende Kuns
Graad 8 - glz74nx
Graad 9 - wd2mhrn
Tegnologie
Graad 8 - v6hxzdj
Graad 9 - v6hxzdj
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
Graad 8 - uga3xsk
Graad 9 - grlwrod
Rekenaartoepassingstegnologie
Graad 8 - ejhaz22
Graad 9 - tnas2u4
Graad 10 - wpqf6iz
Graad 11 - mo46qbk
Inligtingstegnologie
Graad 10 - r5lvcl4
Graad 11 - hccm3uh
Gasvryheidstudies
Graad 10 - 165bfig
Graad 11 - umbxczk
Verbruikerstudies
Graad 10 - ezvjrwr
Geskiedenis
Graad 10 - f6jth5r
Graad 11 - k6y9rss
Besigheidstudies
Graad 10 - pygvmh4
Graad 11 - f3qskiq
Rekeningkunde
Graad 10 - fxrkrfw
Graad 11 - 4m3v4ie
Ekonomie
Graad 11 - j7kfyyg
Ingenieursgrafika- en Ontwerp
Graad 10 - 4qv7lsq
Graad 11 - ryur3gw
Drama
Graad 10 - fpknisn
Toerisme
Graad 10 - bhhtr7r
Graad 11 - tcgsrla
Jansengroete.