top of page

GHOLFDAG: Glamour Goodies Prysborg


Glamour Goodies verkoop 'n groot verskeidenheid, bekostigbare handsakke, kostuumjuwele, serpe, pantoffels en geskenke. Gaan 'like' asseblief ons Facebook bladsy as jy nie wil uitmis op al ons aanbiedinge: https://web.facebook.com/glamourgoodies123/ Whatsapp ons op 082 463 8425 of stuur 'n epos na glamourgoodies123@gmail.com vir pryse of vrae Baie dankie aan Glamour Goodies vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #GlamourGoodies

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page