top of page

GHOLFDAG: Cause Pre Owned Prysborg


Crause Pre Owned Vehicles CC voertuie in Boksburg is begin met die doel om gebruikte motors van hoë gehalte teen bekostigbare pryse te verkoop. Die meeste van die voorraad motors wat deur Crause Pre Owned verkoop word, is goedkoper as R 100 000. Gaan kyk gerus na Crause Pre Owned Vehicles CC gebruikte motors op hulle eiendom - 63 Rietfontein in Boksburg-Wes. Hier is 'n net 'n paar van die karre: 2007 HYUNDAI TUCSON 2.0 GLS @ R89 800 2012 VOLKSWAGEN POLO VIVO 1.4 5DR @ R84 800 2005 MINI COOPER @ R79 800 2011 ALFA ROMEO MITO 1.4T MULTIAIR QV @ R89 800 2003 JEEP WRANGLER SAHARA 4.0 @ R109 800 Hulle kontak nommer is: 010 443 8651 Baie dankie aan Crause Pre Owned Vehicles CC vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. https://www.crausepreowned.co.za/showroom-cheapcars #BorgeIsBelangrik #CrausePreOwned

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page