GHOLFDAG: Judine Motors Prysborg
Judine Motors verkoop al vir langer as 19 jaar goeie gehalte, gebruikte motors. Daar is altyd 'n groot verskeidenheid motorvoertuie wat insluit sedans, bussies, ligte vragmotors, studentemotors en bakkies. Besoek Judine Motors in Rietfonteinweg, Boksburg-Wes of kontak een van ons vriendelike verkoopsmanne vir meer inligting by 011 826 2044 / 081 718 9185 / info@judinemotors.co.za. Baie dankie aan Judine Motors vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. https://www.judinemotors.co.za/showroom #BorgeIsBelangrik #JudineMotors




