top of page

GHOLFDAG: Gooi Kole Prysborg


Nasionale Braaidag word jaarliks op 24 September op erfenisdag gevier. Alle Suid-Afrikaners wêreldwyd word aangemoedig om op die dag hulle vure aan te steek en iets te rooster. Die dag gedenk Suid-Afrika se ryk erfenis en sy unieke tydverdryf, die Braai. Ondersteun gerus Gooi Kole op Braaidag. Hulle verskaf 'n wye verkseidenheid hout en braaibenodighede om 'n lekker vuurtjie aan te steek en 'n vleisie te braai. Gooi Kole - Jou 1 stop braaishop... Hoek van Biddulph en Pretoria Road Boksburg Kontak besonderhede: 0630534033 Baie dankie aan Gooi Kole vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #GooiKole

0 comments

Recent Posts

See All

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: navrae@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg 97,
Boksburg-Wes
1459

 

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.

bottom of page