GHOLFDAG: Curvent International Prysborg


Spesiale aanbieding op Curvent International PTY Ltd Pinnacle dak-turbines! Kwalifiseer vir 'n spesiale aanbieding van 15% afslag op alle Pinnacle dak-turbines tot einde September. Pinnacle dak-turbines sorg vir natuurlike klimaatbeheer sonder kostes. Optimaliseer produksie en werkverrigting met groen, windaangedrewe dakventilasie. https://www.curvent.co.za/pinnacle-turbine Kontak Curvent se ​​turbine ventilasie-kenner by 011 826 5959 of info@curvent.co.za vir hierdie groot afslag! Baie dankie aan Curvent International PTY Ltd vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #CurventInternational

#Borge #Fondsinsameling #ALGEMEEN

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van