GHOLFDAG: Mozambique prysborg


'n Mosambiekvakansie is die perfekte verskoning om jou skoene uit te skop, jou horlosie uit te trek en aan te pas by 'n stadiger pas. Hier kan jy swem, snorkel, visvang of op 'n sonsondergang-vaart vaar. Baie dankie aan die Mosambiekvakansieprys wat MOZambique vir E.G. Jansen se Gholfdag geborg het. #BorgeIsBelangrik #MOZambique http://www.paindane.com/

#Borge #Fondsinsameling #ALGEMEEN

Recent Posts

See All

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

  • Facebook - White Circle
  • YouTube - White Circle
  • Twitter - White Circle
  • Instagram - White Circle

GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.